#OnsSalSelf

AfriForum-takke

Kontak jou naaste tak

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Waaroor handel jou navraag?*

Taksuksesse

Mediaverklarings

15 Mei 2026

AfriForum eis dringende antwoorde oor voortslepende Mookgophong-waterkrisis

AfriForum doen ’n dringende beroep op die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit om onmiddellik volledige en feitelike terugvoer aan inwoners van Mookgophong…

Lees meer

15 Mei 2026

AfriForum se PE-buurtwagte voed honderde te midde van Kaapse storms

AfriForum se drie buurtwagte in Port Elizabeth het die afgelope week saamgespan om gemeenskappe wat onder die verwoestende storms in…

Lees meer

14 Mei 2026

AfriForum eis deursigtigheid oor Johannesburg-metro se 65%-verhoging van wateraanvraagbestuursheffing

AfriForum versoek dat die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit dringend verduidelik hoe dit die voorgestelde verhoging van ongeveer 65,6% in sy wateraanvraagbestuursheffing…

Lees meer

14 Mei 2026

Waterwiel-monument ondergaan gedaanteverwisseling ná AfriForum ingryp

Die AfriForum-tak in Keimoes het op 7 Mei die reuse-taak aangepak om die bekende Waterwiel-monument tot sy volle glorie te…

Lees meer

13 Mei 2026

AfriForum teken beswaar aan teen Matlosana se begrotingsproses

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het formeel beswaar aangeteken teen die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se begrotingsproses vir die 2026/2027–2028/2029-boekjare weens die…

Lees meer

13 Mei 2026

Brits-buurtwag toets paraatheid met simulasie van plaasaanval

AfriForum se Brits-buurtwag het die afgelope naweek sy gebeurlikheidsplan ingeoefen deur ’n plaasaanval in die landelike gebied van Krokodildrift-Wes net…

Lees meer

12 Mei 2026

AfriForum doen stappe om Eskom-Merafong se kragverspreidingsooreenkoms te laat hersien

AfriForum het met regstappe begin teen die Merafong Plaaslike Munisipaliteit, Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) oor die…

Lees meer

12 Mei 2026

AfriForum-buurtwag verwyder bome uit paaie tydens erge windstorm in Uitenhage

AfriForum se Mosel-buurtwag in Uitenhage het tydens die onlangse erge windstorm vinnig en doeltreffend gereageer bome wat omgewaai het, uit…

Lees meer

12 Mei 2026

Vat so, slaggate! AfriForum se Lichtenburg-tak ontvang R30 000-borg om nóg slaggate mee te takel

AfriForum se Lichtenburg-tak het Vrydag (8 Mei) R30 000 as borg ontvang van Lichtenburg Toyota as deel van dié onderneming se…

Lees meer

12 Mei 2026

AfriForum eis antwoorde oor Potchefstroom-kragonderbrekings

AfriForum eis in ’n dringende skrywe aan die JB  Marks Plaaslike Munisipaliteit en Eskom antwoorde oor die jongste vlaag kragonderbrekings…

Lees meer

11 Mei 2026

BKS-krisis: Regering se voet nou op boere se nek met verkryging, toediening van entstowwe

Die regering se nuutste plan om bek-en-klouseer die hoof te bied bewerkstellig monopolie op die verkryging en verspreiding van entstowwe….

Lees meer

8 Mei 2026

JB Marks-munisipaliteit verhinder openbare deelname aan GOP-vergadering

Die AfriForum-tak in Potchefstroom doen ’n beroep op die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit om die komende Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) -verteenwoordigende…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*