#OnsSalSelf
AfriForum se aktiwiteite moet meewerk om selfstandigheid en groeiende selfbestuur te vestig onder Afrikaners en die gemeenskappe waarin hulle woon en werk.
Aksies en petisies
23 April 2026
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is besig om voor ons oë uitmekaar te val – en inwoners betaal die prys. Meer as…
11 Maart 2026
AfriForum wil hiermee sy ernstige kommer uitspreek oor die haglike toestand van die paaie in en rondom Viljoenskroon, veral die…
20 Februarie 2026
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se onvermoë om behoorlike diens te lewer, is hierdie maand weer eens bewys deur foutiewe munisipale…
Mediaverklarings
12 Mei 2026
AfriForum het met regstappe begin teen die Merafong Plaaslike Munisipaliteit, Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) oor die…
12 Mei 2026
AfriForum se Mosel-buurtwag in Uitenhage het tydens die onlangse erge windstorm vinnig en doeltreffend gereageer bome wat omgewaai het, uit…
12 Mei 2026
AfriForum se Lichtenburg-tak het Vrydag (8 Mei) R30 000 as borg ontvang van Lichtenburg Toyota as deel van dié onderneming se…
12 Mei 2026
AfriForum eis in ’n dringende skrywe aan die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit en Eskom antwoorde oor die jongste vlaag kragonderbrekings…
11 Mei 2026
Die regering se nuutste plan om bek-en-klouseer die hoof te bied bewerkstellig monopolie op die verkryging en verspreiding van entstowwe….
8 Mei 2026
Die AfriForum-tak in Potchefstroom doen ’n beroep op die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit om die komende Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) -verteenwoordigende…
7 Mei 2026
AfriForum se Oudtshoorn-tak het verlede week by Laerskool Wesbank en Langenhoven Gimnasium veiligheidsoudits gedoen om dié skole se veiligheid te…
6 Mei 2026
AfriForum doen ’n beroep op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit om dringend in te gryp by die volgehoue onwettige storting van…
5 Mei 2026
Die AfriForum-buurtspan in Knysna het gedurende April gewys dat hulle nie terugdeins vir harde werk nie. Dié span, wat deel…
5 Mei 2026
AfriForum se Germiston-tak het gedurende April gou werk daarvan gemaak om verskeie gemeenskapskwessies in die Oos-Rand die hoof te bied….
4 Mei 2026
Klankgreep: Christo Groenewald (Afrikaans) Klankgreep: Christo Groenewald (Engels) AfriForum is slaggereed om die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit die stryd in die…
30 April 2026
Die Hooggeregshof in Kaapstad het vandag in AfriForum se guns beslis en bepaal dat die Kaapstad-metro se implementering van sy…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



