Nasionale Gesondheidsversekering

[seopress_breadcrumbs]

Kitsgids: NGV en die maak van wette

Steun die petisie hier

Hierdie diagram beeld die proses uit wat ’n wetsontwerp in Suid-Afrika moet volg om ’n wet te word. Dit dui ook aan wat AfriForum tydens die onderskeie stappe gedoen het om NGV teen te staan.

Openbare deelname 1

Openbare deelname
Lees meer




Skriftelike voorleggings


Openbare verhore


Mondelinge verhore voor Nasionale Vergadering



Openbare deelname 2

Openbare deelname
Lees meer




Skriftelike voorleggings


Openbare verhore


Mondelinge verhore voor Nasionale Vergadering
X

Openbare deeelname 1

Datum Aksies en hoofgebeurtenisse Skakel
15/07/2019 AfriForum kap minister se R30 miljard-bedrag vir NGV. Lees meer
Skriftelike kommentaar
07/08/2019 AfriForum gereed om kommentaar op destruktiewe wetsontwerp oor NGV in te dien. Lees meer
02/09/2019 AfriForum moedig publiek aan om kommentaar teen destruktiewe NGV in te dien. Lees meer
12/09/2019 AfriForum dien kommentaar in teen NGV by parlementsgebou. Lees meer
01/10/2019 AfriForum moedig die publiek aan om kommentaar teen die vernietigende wetsontwerp op NGV in te dien. Lees meer
11/10/2019 Openbare kommentaar is geskeduleer om te sluit.
09/10/2019 AfriForum versoek Amerikaanse NRO om NGV-prys aan Ramaphosa terug te trek. Lees meer
Openbare verhore
16/10/2019 AfriForum mobiliseer gemeenskappe om openbare verhore by te woon. Lees meer
23/10/2019 Gemeenskap van Secunda woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
24/10/2019 NGV: Gemeenskap van Middelburg woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
01/10/2019 AfriForum ontvang bevestiging dat die tydperk vir die indiening van kommentaar op die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) tot 29 November 2019 uitgestel is. Lees meer
25/10/2019 Gemeenskap van Nelspruit woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
29/10/2019 AfriForum spreek sy misnoeë uit oor prosessuele onbillikheid van die proses tot dusver. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het van 25 tot 28 Oktober 2019 hierdie verhore in Mpumalanga gehou waar daar verskeie prosessuele probleme was. Lees meer
30/10/2019 Gemeenskap van Kimberley woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
31/10/2019 Gemeenskap van Upington woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
01/11/2019 Gemeenskap van Springbok woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
12/11/2019 AfriForum stuur ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, die minister van finansies, Tito Mboweni, en die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, waarin die burgerregteorganisasie waarsku dat die inwerkingstelling van die NGV uiteindelik tot die afgradering van die land se kredietgradering tot rommelstatus kan lei. Lees meer
18/11/2019 NGV skend Grondwet: AfriForum gaan gesondheidsdepartemente van wanbesteding van R5,8 miljard aankla. Lees meer
18/11/2019 AfriForum-verslag getitel “Deceiving the public: a critical analysis on the impact assessment on the National Health Insurance White Paper” wys ongrondwetlikheid van NGV uit. Lees meer
1/12/2019 AfriForum stuur brief aan president Cyril Ramaphosa om hom op terme te plaas oor hierdie wetgewing en die organisasie voer aan dat NGV oor die lang termyn onbekostigbaar gaan wees. Lees meer
1/12/2019 AfriForum lewer kommentaar op die NGV-wetsontwerp in die Nelson Mandela Metro. Lees meer
18/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R446 miljoen teen die Vrystaat se departement van gesondheid in. Lees meer
19/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R170 miljoen teen Limpopo se departement van gesondheid in. Lees meer
19/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,2 miljard teen Noordwes se departement van gesondheid in. Lees meer
20/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R23 miljoen teen die Wes-Kaapse departement van gesondheid in. Lees meer
21/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R256 miljoen teen die Oos-Kaap se departement van gesondheid in. Lees meer
21/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,4 miljard teen KwaZulu-Natalse departement van gesondheid in. Lees meer
22/11/2019 AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga se departement van gesondheid in. Lees meer
22/11/219 AfriForum lewer kommentaar op NGV. Lees meer
28/11/2019 AfriForum moedig die publiek aan om hulle kommentaar aan die Parlement te stuur, asook om die burgerregteorganisasie hulle mandaat te gee om hierdie vernietigende wetsontwerp teen te staan. Lees meer
29/11/2019 Deelname vir openbare skriftelike kommentaar sluit.
30/11/2019 AfriForum stel verslag bekend wat aandui dat die NGV nie bekostigbaar is nie. Lees meer
29/01/2020 Gemeenskap van Centurion woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by. Lees meer
10/02/2020 AfriForum versoek ’n vergadering met dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, om die burgerregteorganisasie se besware en bekommernisse oor die regering se beplande nasionale NGV uit te lig. Lees meer
02/06/2020 AfriForum veroordeel president Cyril Ramaphosa se stellings dat die COVID-19-pandemie ’n bousteen vir die inwerkingstelling van die NGV is. Lees meer
2020/11 AfriForum stel verslag bekend wat ondersoek instel na privaat gesondheidsversekering as ’n noodsaaklike diens. Lees meer
26/05/2022 AfriForum stuur ’n brief aan president Cyril Ramaphosa en die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, waarin ons versoek dat die regering die implementering van nasionale gesondheidsversekering (NGV) heroorweeg. Dit volg nadat Phaahla onlangs bevestig het dat die land ’n tekort aan dokters het met ’n dokter-tot-pasiënt-verhouding van 0,32 tot 1 000. Lees meer
05/08/2022 AfriForum veroordeel die aanstelling van NGV-werkers; moontlike regsaksie volg. Lees meer
Mondelinge voorlegging
15/02/2022 AfriForum veroordeel NGV ten sterkste in Parlement. Lees meer
X

Openbare deelname 2

Datum Aksies en hoofgebeurtenisse Skakel
06/09/2023 AfriForum dien kommentaar in teen katastrofiese NGV wetsontwerp Lees meer
15/09/2023 Gemeenskappe moet drakoniese NGV-wetsontwerp teenstaan by provinsiale openbare verhore Lees meer
15/09/2023 Wes-Kaap-inwoners moet drakoniese NGV-wetsontwerp teenstaan by openbare verhore Lees meer
19/09/2023 AfriForum eis dat NGV-openbare verhore gestaak word tot besonderhede behoorlik gekommunikeer word Lees meer
21/09/2023 AfriForum-voorlegging aan parlementêre portefeuljekomitee: NGV sál gesondheidsorg in SA knak Lees meer
22/09/2023 AfriForum staan NGV-wetsontwerp teen in Suid-Kaap Lees meer
02/10/2023 NGV: AfriForum en publiek wil stemme dik maak, maar regering gee te min geleentheid Lees meer
17/10/2023 AfriForum staan NGV-wetsontwerp teen tydens openbare verhore in Oos-Kaap Lees meer
24/10/2023 AfriForum en verskeie belangegroepe verwerp NGV-wetsontwerp by openbare verhoor in Krugersdorp Lees meer
’n Wetsontwerp word eerste by die Nasionale Vergadering of NRVP ingedien Gedebatteer in die Eerste Huis (Nasionale Vergadering) Ter tafel gelê in Tweede Huis (Nasionale Raad van Provinsies) Goedgekeur met wysigings Terug na Eerste Huis (Nasionale Vergadering) Verdeeldheid Bemiddelingskomitee Kompromis Bekragtig en onderteken wet Wetsontwerp word ’n wet van Parlement en word in die Gazette gepubliseer Stuur wetsontwerp terug na die Eerste Huis (Nasionale Vergadering) Geen kompromis VERVAL NA 30 DAE AFGEKEUR AFGEKEUR GOEDGEKEUR GOEDGEKEUR GOEDGEKEUR Bespreek en gewysig deur komitee en in die Staatskoerant gepubliseer Skriftelike voorleggings Openbare verhore Mondelinge verhore voor Nasionale Vergadering Bykomende proses (nie altyd deel van die proses nie) Bespreek deur komitee Skriftelike voorleggings Openbare verhore Mondelinge verhore voor NRVP Gedebatteer in Tweede Huis Nasionale Vergadering keur die wetsontwerp goed met tweederde-meerderheid PRESIDENT Openbare deelname Lees meer Bykomende proses (nie altyd deel van die proses nie) Openbare deelname Lees meer
X

AfriForum gaan unieke regstryd aanpak om NGV te beveg ná bekragtiging

Ramaphosa se seremonie niks anders as die ondertekening van ’n gevaarlike verkiesingsfoefie.

Lees meer

AfriForum reg vir klasaksie om NGV te stop

AfriForum maak reg vir ’n klasaksie teen die regering, president Cyril Ramaphosa, die parlement en die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, vir die skade wat Suid-Afrikaners gaan ly onder die onbekostigbare Nasionale Gesondheidsversekering-beleid (NGV).

Lees meer

NGV: AfriForum-direksie onderteken resolusie om stryd te voer tot alle remedies uitgeput is

Die hoogste besluitnemende liggaam van die burgerregteorganisasie AfriForum het die organisasie daartoe verbind om die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) enduit te voer.

Lees meer

Verslae

DRA BY TOT ONS NGV-VELDTOG

EFT direk aan fonds:

As jy ’n bedrag via EFT aan AfriForum vir een van die fondse wil skenk, kan jy die volgende bankbesonderhede gebruik:

Banknaam: First National Bank
Rekeninghouer: AfriForum NPC
Takkode: 261550
Rekeningnommer: 62349898398
SWIFT-kode: FIRNZAJJ
Verwysing / Reference: NGV-Veldtog