Ledevoordele
AfriForum-lidmaatskap bied jou ook die volgende nuttige voordele:

Dienste


Spektrum gehoor
Spektrum gehoor en AfriForum vat hande. AfriForum-lede kwalifiseer vir:
- 15%-korting op alle dienste
- 10%-korting op gehoorapparate
- 5%-korting op bybehore
(Bepalings en voorwaardes geld.)
Kontak die Spektrum gehoor-tak naaste aan jou vir ’n afspraak. Noem dat jy ’n lid van AfriForum is en voorsien jou identiteitsnommer om te kwalifiseer vir die toepaslike korting sodra aktiewe lidmaatskap bevestig is.
Besoek ’n Spektrum gehoor-tak vir uitstekende diens en pasiëntsorg.
- Centurion, Wierdapark – 012 653 3830
- Centurion, Saxby – 087 944 1803
- Moreletapark, Pretoria – 012 824 0400
- Benoni, Northmead – 011 425 0171
- Sandton, Illovo – 011 268 0745
- Erasmus, Bronkhorstspruit – 064 895 1565
Besoek https://spectrum-hearing.co.za/ vir meer inligting.


Skuldhulp
AfriForum-lede ontvang ’n spesiale aanbod op die fooie wat vir die skuldberadingsproses betaalbaar is en sal slegs 50% van die aanvangsfooie wat normaalweg betaalbaar is, betaal. Die aanbod is uitsluitlik aan lede van AfriForum beskikbaar en alle bepalings en voorwaardes geld.
Klik op die skakel vir volledige inligting: https://www.skuldhulp.co.za/afriforum-lid


AfriForumTV-toep
Vermaak. Gratis. Aanlyn.
AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet. AfriForumTV is gratis en bied ’n registrasie-opsie vir elke gebruiker se gemaklike toegang. Die platform poog om die grootste aanlyn Afrikaanse digitale inhoudsplatform te word. Kontak AfriForumTV by navrae@afriforumtv.co.za of 012 880 1952.
www.afriforumtv.co.za


Testamentvoordeel
AfriForum-lede kwalifiseer vir ’n gratis testamentopstelling of -wysiging. Jy kan die testamentaansoekvorm hier voltooi.
’n Kundige sal jou kontak om jou testament te help opstel of wysig.


AfriForum Teater
AfriForum-lede ontvang 10%-korting op alle kaartjieaankope by AfriForum Teater. Skakel 066 420 6181 of stuur ’n e-pos na teater@afriforum.co.za vir meer inligting. Bepalings en voorwaardes geld. www.afriforumteater.co.za


AfriForum 911-Nooddiens
Die AfriForum 911-noodknoppietoep|www.afriforum911.co.za
Kliëntediens (toepnavrae): 010 312 5790 (weeksdae 08:00 tot 17:00)
E-posadres: afriforum911@afriforum.co.za


AfriForum Sakenetwerk
AfriForum-lede ondersteun mekaar. Word deel van ’n netwerk waar jou onderneming én jy die middelpunt is: www.afriforumsakenetwerk.co.za. Om by jou plaaslike netwerk in te skakel, besoek https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/plaaslike-sakenetwerk/. Kontak AfriForum Sakenetwerk by 086 10 200 30 (uitbreiding 246) of netwerk@afriforum.co.za.
Ledevoordele promosies



