Ledevoordele
AfriForum-lidmaatskap bied jou ook die volgende nuttige voordele:

Produkte


CTRACK (NASIONALE OPSPORINGSTELSEL EN GESTEELDEVOERTUIGREAKSIE)
Spesiale tariewe vir lede op twee Ctrack-produkte.
Standaardopsie: Secure
- Nasionale gesteeldevoertuigreaksie
- Mobiele toepassing
- Afstandbeheer paniekknoppie (opsionele ekstra)
Beperkte opsie: CMe Backup Recovery
- Slegs nasionale gesteeldevoertuigreaksie
Beide produkte sluit in:
- 36-maandedekking vir vervaardigingsdefekte
- Installasie gedurende normale werksure
- GSM – ingesluit 2MB GPRS-data
- 36-maandekontrak met 10% jaarlikse eskalasie
(Bepalings en voorwaardes geld.)
Kontak afriforum@ctrack.com of 012 450 2295. www.ctrack.com


EPG Gas distributors
AfriForum-lede kwalifiseer vir 17%-korting op 9 kg, 19 kg en 48 kg VPG-silinderhervullings by EPG Gas Distributors. Hierdie korting is beskikbaar vir lede wat in die groter Pretoria-area woonagtig is.
AfriForum-lede se registrasieblad: https://www.epggas.co.za/register-afriforum
Gebruik jou identiteits- of paspoortnommer:
- met registrasie, of
- tydens die opdatering van jou bestaande profiel
om te kwalifiseer vir die 17%-korting én om die AfriForum-kortingsprys van die produkte te sien.
Vanweë die afleweringsgebied, geld die voordeel slegs vir AfriForum-lede wat in die groter Pretoria-area woonagtig is. Aflewerings geskied gratis van Maandag tot Vrydag vir alle bestellings wat teen 10:00 op die dag geplaas én betaal is. EPG Gas Distributors lewer wettig gevulde en veilige LPGSA-goedgekeurde VPG-silinders en dienste aan die publiek, restaurante en klein ondernemings, asook industrieë.

EPG is geregistreer by The Safe LP Gas Distributors Network of South Africa.
VPG-pryse word gereguleer en verander van maand tot maand.
Kontak EPG Gas Distributors (Maandag tot Vrydag 08:00–16:30)
Kontaknommer: 012 324 3294
WhatsApp: 071 672 2914
Webtuiste: www.epggas.co.za
(Bepalings en voorwaardes geld.)


Virseker
AfriForum-lede kwalifiseer vir bekostigbare premies op korttermynversekering by Virseker. Kontak Virseker by kommunikasie@virseker.co.za of 0861 11 28 70. www.virseker.co.za

Ctrack
Kontak Ctrack by afriforum@ctrack.co.za of 012 450 2295 vir meer inligting oor spesiale tariewe vir lede op die standaard Secure- en beperkte: CMe Backup Recovery-opsies. ‘n Afstandbeheer paniekknoppie (opsionele ekstra) is beskikbaar (slegs met die Secure-opsie). www.ctrack.co.za
Ledevoordele promosies



