Ledevoordele
AfriForum-lidmaatskap bied jou ook die volgende nuttige voordele:

Vakansie- en verblyfvoordele
Suid-Afrika


BERCHTESGADEN GAME RANCH & LIFESTYLE FARM (VAALWATER)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm. Kontak of WhatsApp die besprekingskantoor by 083 250 7989 of stuur ’n e-pos na info@berchtesgaden.co.za (Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 18:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.berchtesgaden.co.za


BURCHELL’S BUSH LODGE (SABIEPARK)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Burchell’s Bush Lodge. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


SABAAN-GASTEPLAAS EN -ONTHAALSAAL (HAZYVIEW)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Sabaan-gasteplaas en -onthaalsaal. Die korting geld vir alle seisoene en tariewe is per eenheid per nag. Kontak die besprekingskantoor by 071 545 0155 / 061 474 7524, of bookings@sabaan.co.za (weeksdae van 08:00 tot 16:00). B’s en V’s geld. www.sabaan.co.za


JACKALBERRY RIDGE (MARLOTHPARK)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Jackalberry Ridge. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


OLIFANTS RIVER LODGE (MIDDELBURG)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Olifants River Lodge. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


IMPALAMPALA (MARLOTHPARK)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Impalampala. Die korting geld vir alle seisoene en die vakansiehuistarief is per nag vir ses volwassenes en twee kinders. Kontak die besprekingskantoor by 076 758 9565 (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Noem dat jy ’n lid van AfriForum is en voorsien jou identiteitsnommer. Sodra jou aktiewe lidmaatskap bevestig is, sal die korting toegestaan word. Bepalings en voorwaardes geld. Impalampala 2694 https://www.facebook.com/share/1ACHrEVJ8T/


SKY LODGE (HARTBEESPOORT)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 25%-korting by Sky Lodge. Jy kan direk op die webtuiste bespreek en afslag eis met die spesiale promosiekode AFRIFORUM25. Kontak die besprekingskantoor by 082 903 3013 of skylodge@mweb.co.za (weeksdae van 09:00 tot 17:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.skylodge.co.za


KOKORIBA WILDRESERVAAT (BRITS)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Kokoriba Wildreservaat. Kontak Kokoriba by 012 277 1204 of reservations@kokoriba.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.kokoriba.co.za


FINFOOT LAKE RESERVE (PILANESBERG)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Finfoot Lake Reserve. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting (weeksdae van 08:00 tot 17:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


MOUNT SAVANNAH GAME RESERVE (WIEG VAN DIE MENSDOM)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Mount Savannah Game Reserve. Moenie die reservaat skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting . Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


10 2ND AVENUE BOUTIQUE HOTEL (HOUGHTON)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by 10 2nd Avenue Boutique Hotel. Moenie die hotel skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


FAK UDOLPHO RIVIERPLAAS (PARYS)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by FAK Udolpho Rivierplaas. Die korting geld vir alle seisoene en tariewe is per eenheid per nag. Kontak die besprekingskantoor by 056 818 1197 of plaasvakansie@kultuurtuiste.org.za (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.udolpho.co.za


JOZINI TIGER LODGE & SPA (PONGOLAPOORTDAM)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Jozini Tiger Lodge & Spa. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


MALKOHA LAKE ST. LUCIA (HLUHLUWE)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Malkoha Lake St. Lucia. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting . Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


LITTLE SWITZERLAND (BERGVILLE)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Little Switzerland – jou allesinsluitende bergwegbreek. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


ZIMBALI LODGE & SPA (BALLITO)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Zimbali Lodge & Spa. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


BLUE MARLIN ALL-INCLUSIVE SEASCAPE (SCOTTBURGH)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by die Blue Marlin All-Inclusive Seascape. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ‘n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


SCOTTBURGH KARAVAANPARK (SCOTTBURGH)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting op standaardtariewe by Scottburgh Karavaanpark. Kontak die besprekingskantoor by 039 976 0291 of caravanpark@scottburgh.co.za (weeksdae van 08:00 tot 16:00 en naweke van 08:00 tot 12:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.scottburghcaravanpark.co.za


SANTANA VAKANSIEOORD (MARGATE)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Santana Vakansieoord. Kontak Santana by 039 312 2443 of navrae@santana.co.za (weeksdae van 08:00 tot 16:00 en Saterdae van 08:00 tot 12:00) vir besprekings. Bepalings en voorwaardes geld. www.santana.co.za


PIEKENIERSKLOOF MOUNTAIN RESORT (CITRUSDAL)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Piekenierskloof Mountain Resort. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.piekenierskloof.co.za


THE PENINSULA ALL-SUITE HOTEL (SEEPUNT)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by The Peninsula All-Suite Hotel. Moenie die hotel skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


LE FRANSCHHOEK HOTEL EN SPA (FRANSCHHOEK)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Le Franschhoek Hotel & Spa. Moenie die hotel skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


AVALON SPRINGS (MONTAGU)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 30%-korting by Avalon Springs. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


STONEHILL RIVER LODGE (SWELLENDAM)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Stonehill River Lodge. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


HARTENBOS LAGOON RESORT (HARTENBOS)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Hartenbos Lagoon Resort. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za


OAKLANDS ON THE KNOLL (KNYSNA)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Oaklands on the Knoll. Moenie die oord skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za
Buiteland


BILENE CLUB LODGE (PRAIA DO BILENE)
AfriForum-lede kwalifiseer vir 20%-korting by Bilene Club Lodge. Moenie die lodge skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za (weeksdae van 08:00 tot 17:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting. Bepalings en voorwaardes geld. www.dreamresorts.co.za
Ledevoordele promosies
No posts





























































































