Mediaverklarings en blogs
Klik op enige van die skakels hier onder om daardie dokument af te laai.
Bethal vanjaar nóg slaggate minder
AfriForum se Bethal-tak en die gemeenskap wat hy bedien streef na ’n dorp sonder slaggate en poog elke jaar om…
Paarl-Noord-buurtwag beskerm onklaar vragmotor teen booswigte
Die tydige reaksie van AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het toegesien dat ’n vragmotor wat verlede week op die N1 onklaar geraak…
AfriForum se GOP-insette aan Tswaing-munisipaliteit fokus op instandhouding
Die AfriForum-takke in Delareyville, Sannieshof en Ottosdal het hul voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) by die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum beskou BELA-wetsontwerp as poging tot kulturele etniese suiwering
Dat agt van die land se nege provinsiale wetgewers vandag die groen lig aan die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter…
Laerskoolleerders skerp kennis op oor brandveiligheid
Leerders van die Laerskool Gordonsbaai het onlangs ’n waardevolle les in brandbewustheid en -veiligheid gekry. AfriForum se Helderbergkom-tak het op…
Anglo-Boereoorlog-monument op Zeerust weer opgeknap
’n Monument en terrein op Zeerust, ter nagedagtenis aan burgers van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) wat in 1900 en…
AfriForum-buurtwag help met arrestasie ná aanval op 91-jarige in Bothaville
’n Misdadiger wat ’n 91-jarige vrou verlede Donderdag (25 April) in haar huis op Bothaville oorval het, het sy rieme…
Potgietersrus-buurtwag help SAPD om beslag te lê op onwettige vuurwapens
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag in Mokopane het op 25 April in ’n gesamentlike operasie met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beslag gelê…
Kraaifontein-tak wil nuwe hoogtes met nuutverkose bestuur bereik
Die AfriForum-tak in Kraaifontein se bestuur het verlede week ’n herstrukturering ondergaan. Onder leiding van Johan Crous, AfriForum se distrikskoördineerder…
Beheerliggaamverkiesings – 2024
In Maart 2024 sal die beheerliggaamverkiesings andermaal plaasvind. ’n Skool sonder ’n sterk, waardegedrewe beheerliggaam staar reuse-uitdagings in die gesig….
Waar staan ons nou met die BELA-konsepwet?
Dat wetgewing in Suid-Afrika dikwels jare neem om aanvaar en geïmplementeer te word, word bewys deur die lang pad wat…
Veiligheidswenke: As jy weggaan die vakansie
36 wenke: Beveilig jou huis of plaas só Deur Marthinus Koekemoer Die skoolvakansie is net om die draai en of…
Die AfriForum-teenboelieveldtogspan #VegEnBou gedurende Nasionale Boelievoorkomingsmaand: Stappe wat ouers kan volg
Dit is belangrik om boeliegedrag in ons skole hok te slaan en AfriForum is daartoe verbind om bewusmaking regoor die…
Die NGV-wetsontwerp: Waarom dit verwerp moet word
Deur Zel-Marí Gelderblom Die meeste Suid-Afrikaners voel dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) teengestaan moet word, veral medici, soos onlangs berig…
’n Hardekool het geval
Mangosuthu Buthelezi, Inkosi, Eerste Minister en Prins: 27 Augustus 1928 – 9 September 2023 Saterdagoggend, 9 September, is gemeenskappe hier…