Ons is Afrikaners
Navorsing

AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring.
AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop AfriForum Navorsing fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Verslae
Datum | Titel | Lees meer |
---|---|---|
28/01/2025 | 2024 AfriForum Municipal Landfill Site Audit Report | Lees meer |
28/01/2025 | 2024 AfriForum Munisipalevullisterreinouditverslag | Lees meer |
02/12/2024 | AfriForum Blue and Green drop project report 2024 | Lees meer |
02/12/2024 | AfriForum Blou-en-Groendruppelprojekverslag 2024 | Lees meer |
20/05/2024 | Farm attacks and murders in South Africa 2023 | Lees meer |
23/04/2024 | Verhoudinge tussen Afrikaners en Hongare, 1652-2023: ’n Historiese perspektief op twee kultuurgemeenskappe | Lees meer |
15/02/2024 | AfriForum’s submission on the General Intelligence Amendment Bill | Lees meer |
15/01/2024 | AfriForum’s submission on the SABC SOC LTD Bill [B32-2023] | Lees meer |
27/11/2023 | AfriForum’s report on racialised legislation in South Africa submitted to CERD in November 2023 | Lees meer |
15/11/2023 | Charting the decline: Unravelling the factors behind the decline of state-owned enterprises and its impact on service delivery | Lees meer |