Ons is Afrikaners

AfriForum se aksies moet meewerk om die Afrikaneridentiteit, -kultuur, -geskiedenis en die Afrikaanse taal te beskerm en uit te bou, sodat Afrikaners blywend en met behoud van hul identiteit as gemeenskap sal voortbestaan.

Sluit aan Skenk nou

Mediaverklarings

23 September 2026

AfriForum rus 700 Laerskool Skuilkrans-leerders toe teen boeliegedrag

Boeliegedrag bly ’n wesenlike uitdaging in Suid-Afrikaanse skole. Volgens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het klagtes oor boeliegedrag 68% uitgemaak van…

Lees meer

21 September 2026

Witteberg en Waterkloof kraai koning by nasionale Dink of Sink-finaal

Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek as wenners uit die stryd getree tydens die nasionale finaal van…

Lees meer

18 September 2026

Matriekuitslae-saak van AfriForum en ander: Verlof tot appèl toegestaan

In die matriekuitslaesaak waar ’n volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof ten gunste van AfriForum en ander partye beslis het…

Lees meer

15 September 2026

AfriForum stel Groenmaand-projek ter bewaring van vetplante bekend

AfriForum vier vandeesmaand Groenmaand en vanjaar val die fokus op die bewaring van die land se ryke vetplantdiversiteit. Hoewel meer…

Lees meer

31 Augustus 2026

Wanneer boeliegedrag jou huis toe volg: AfriForum pak kuberboeliery aan

Boeliegedrag eindig nie noodwendig wanneer die skooldag verby is nie. Vir ’n kind wat aanlyn geteiken word, kan dit voel…

Lees meer

29 Augustus 2026

Geen voorbereiding, net passie: Limpopo se jong debatteerders gee hul bes

AfriForum se Dink of Sink-span het op 26 Augustus die Limpopo-provinsiale uitdunrondte van die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders by…

Lees meer

29 Augustus 2026

Teenboelieveldtog fokus op voorkoms, verskille en die moed om op te staan

’n Bril, velkleur, lengte, liggaamsbou of selfs die manier waarop ’n kind aantrek – dít is  wat ’n kind uniek…

Lees meer

24 Augustus 2026

Vrystaatse debatspanne praat Bloemfontein vuurwarm in streeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink-kompetisie

Twee-en-dertig debatspanne van nege skole het Donderdag (20 Augustus 2026) by die Christelike & Nasionale (C&N) Sekondêre Meisieskool Oranje in…

Lees meer

24 Augustus 2026

AfriForum, Solidariteit en Helpende Hand kyk met Teenboelieveldtog verder as net boelie en slagoffer

Die lyn tussen boelie en slagoffer is nie altyd duidelik nie. Navorsing wat onderneem is onder 460 hoërskoolleerders in die…

Lees meer

18 Augustus 2026

AfriForum verwelkom afdanking van Mpumalanga Onderwys-amptenaar weens rekenaarsaak

AfriForum verwelkom die nuus dat die hoof finansiële beampte van Mpumalanga se Onderwysdepartement, Thokozile Ntuli, na afloop van ’n dissiplinêre…

Lees meer

13 Augustus 2026

AfriForum se Teenboelieveldtog rus Laerskool Kenmare-leerders toe om boeliegedrag hok te slaan

Suid-Afrikaanse navorsing wys daarop dat boeliegedrag veel meer behels as net fisieke geweld. Vernedering, uitsluiting, geswets en kuberboeliegedrag is tans…

Lees meer

11 Augustus 2026

Byna 300 debatteerders stoei sake uit in Gautengse been van Dink of Sink-debatskompetisie

Altesaam 294 hoërskoolleerders in 48 junior en 50 senior debatspanne van 15 hoërskole het sake verlede week behoorlik uitgestoei tydens…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*