#OnsSalSelf

AfriForum se aktiwiteite moet meewerk om selfstandigheid en groeiende selfbestuur te vestig onder Afrikaners en die gemeenskappe waarin hulle woon en werk.

Sluit aan Skenk nou

Mediaverklarings

7 Oktober 2026

Jarelange rioolkrisis in Potchefstroom nou ’n menseregtekwessie

Die AfriForum-tak in Potchefstroom eis dat die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit nou ’n oplossing moet bied vir die voortslepende rioolkrisis…

Lees meer

7 Oktober 2026

Ngwathe-munisipaliteit onder toenemende druk: AfriForum eis ondersoek

AfriForum eis ’n dringende, behoorlike en onafhanklike ondersoek na die groeiende aantal ernstige bewerings van finansiële en bestuursongerymdhede by die…

Lees meer

7 Oktober 2026

AfriForum verwerp Eskom se tariefverhoging as ondeurdag

AfriForum het kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor Eskom se strukturele aanpassing van die kleinhandeltarief wat…

Lees meer

6 Oktober 2026

Springs-tak knap plaaslike park op ná dit met rommel bestrooi is

Ná Erfenisdag het lede van AfriForum se Springs-tak opgemerk dat die George Sutter Park wat deur dié tak onderhou word,…

Lees meer

5 Oktober 2026

Groenmaand: AfriForum se Keimoes-tak plant 144 bome en plante vir ’n groener Kalahari

AfriForum se Keimoes-tak het in samewerking met verskeie skole, kerke en gemeenskapslede gedurende Groenmaand – wat die organisasie in September…

Lees meer

5 Oktober 2026

Johannesburg-Noord-buurtspan rol self moue op en dóén

AfriForum se Johannesburg-Noord-tak het gedurende September sy buurtspan en oranje voertuig, wat as Oros bekendstaan, verder aan die gemeenskap bekendgestel…

Lees meer

2 Oktober 2026

Wynland-tak bied veldbrandopleiding aan by Hoёr Landbouskool Boland

AfriForum se Wynland-tak het op 21 September veldbrandopleiding aan ’n groep graad 11-leerders by HoÑ‘r Landbouskool Boland in die Paarl…

Lees meer

2 Oktober 2026

AfriForum-vullisoudit: Geringe verbetering kan nie wydverspreide munisipale mislukkings verbloem nie

AfriForum se Munisipale Vullisterreinouditverslag vir 2026 toon ’n geringe verbetering in vullisterreinbestuur op nasionale vlak, maar 77% van die terreine…

Lees meer

1 Oktober 2026

Rioolramp in Upington: AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder

Sy versuim om ’n einde te maak aan die rioolramp wat in Upington woed, kan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit…

Lees meer

30 September 2026

Elektrisiteitsprysbeleid: Gevolge nodig vir instellings wat beleide verontagsaam

AfriForum het kommentaar by die Departement van Elektrisiteit en Energie ingedien op die Hersiene Elektrisiteitsprysbeleid wat die regering se raamwerk…

Lees meer

29 September 2026

AfriForum se mobiele gesondheidsentrum bedien 60 inwoners by drie besoekpunte in Kempton Park

AfriForum se Kempton Park-tak het in September vanjaar deur sy mobiele gesondheidsentrum basiese gesondheidsdienste aan 60 inwoners by drie besoekpunte…

Lees meer

29 September 2026

AfriForum Kempton Park plant bome by Zuurfontein-begraafplaas

AfriForum se Kempton Park-tak het op 12 September vier bome by die Zuurfontein-begraafplaas geplant as deel van AfriForum se Omgewingsmaand-inisiatief….

Lees meer