Magsmisbruik en rassisme
AfriForum se doel is om geregtigheid op verskeie vlakke te laat seëvier. Dié strewe na geregtigheid strek wyer as Afrikanerbelange en sluit ook geregtigheid in die samelewing as geheel in.
Aksies en petisies
3 September 2026
R123 miljoen betaal – Lynnwoodweg steeds ’n bouperseel Eis saam met AfriForum dat Lynnwoodweg se padkonstruksieprojek voltooi word.
1 September 2026
Brandstofpryse plaas huishoudings, ondernemings en die hele ekonomie onder toenemende druk. AfriForum eis: Help AfriForum om druk toe te pas…
Mediaverklarings
18 September 2026
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het nóg ’n kostebevel verkry wat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) verplig om die koste te dek van…
2 September 2026
Meer as 13 jaar en vyf nasionale polisiekommissarisse later is die aanbevelings van CPN Forensic and Accounting Services se ondersoekverslag…
9 Augustus 2026
Julius Malema, leier van die EFF, sal strafregtelik vervolg word nadat hy ’n skoolhoof valslik van verkragting beskuldig het. AfriForum…
7 Augustus 2026
AfriForum en ander applikante se hofsaak om die grondwetlikheid van die Onteieningswet uit te daag, is vanmiddag in die Wes-Kaapse…
3 Augustus 2026
AfriForum se hofstryd om die grondwetlikheid van die Onteieningswet uit te daag, het vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad…
2 Augustus 2026
AfriForum se hofaansoek om sekere dele van die Onteieningswet, wat onder meer onteiening sonder vergoeding moontlik maak, ongrondwetlik te laat…
24 Julie 2026
AfriForum se privaatvervolgingseenheid meen dat dit blyk of die landdros in ’n kinderverkragtingsaak, ’n welstandseminaar as belangriker ag as die…
21 Julie 2026
AfriForum doen ’n beroep op relevante regeringsdepartemente om die grootskaalse kriminaliteit wat in die nommerplaatbedryf blootgelê is, vas te vat….
16 Julie 2026
Ná byna drie jaar het ’n bejaarde vrou, wat aangerand is, uiteindelik berusting gevind met behulp van AfriForum se privaatvervolgingseenheid…
14 Julie 2026
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het sy diepe kommer oorgedra aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor skynbare pogings om Nhlalayenza Ndlovu, die…
10 Julie 2026
Nog ’n sinnelose dood en kommer oor die polisie se volgehoue versuim om sake van strafbare manslag in padongelukke behoorlik…
1 Julie 2026
Privaatvervolgingseenheid behartig nog ’n padongeluksaak wat sloer Die sokkerster Shaune Mogaila wat daarvan beskuldig word dat hy die botsing veroorsaak…
Video’s
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



