Veiligheid

Gemeenskapsveiligheid

Noodnommer: 063 639 7170

Lede vertel

Mediaverklarings

11/03/2026
Veediefstalstatistiek gee skewe beeld van werklike omvang van probleem

AfriForum bevraagteken die akkuraatheid van die veediefstalstatistiek wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) onlangs vir die derde kwartaal van 2025/2026 vrygestel…

23/02/2026
AfriForum nooi waarnemende Polisieminister om aan buurtwagpatrollie deel te neem

AfriForum nooi Firoz Cachalia, die waarnemende minister van Polisie, formeel om aan een van die burgerregteorganisasie se buurtwagpatrollies deel te…

18/02/2026
AfriForum dien Opod-klag in teen polisiekonstabel ná beweerde pligsversuim in Oudtshoorn-voorval

AfriForum het vandag ’n klag by die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) ingedien teen ’n konstabel van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) verbonde…

16/02/2026
Bethal-veediefstal: AfriForum help met arrestasie van vier verdagtes

AfriForum het Vrydag 13 Februarie ’n belangrike rol gespeel in die arrestasie van vier verdagtes vir hul beweerde betrokkenheid by…

12/02/2026
Te midde van kommer oor politieke inmenging neem AfriForum waarnemingsrol in lugmagsersant-moordsaak

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n waarnemingsopdrag in die moordsaak van die lugmagsersant Michael Swanton, uit te voer….

09/02/2026
AfriForum: Fluitjieblaser-onthullings bevestig vuurwapenwetsontwerp is polities gedrewe

AfriForum sê dat fluitjieblasers se getuienis voor die onlangse sitting van die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie ondersoek,…