"*" indicates required fields Δ FacebookThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Prys geborg deur ontbytSAKE Skryf in en staan ’n kans om ’n eksklusiewe ontbytSAKE-ateljeebesoek vir twee persone te wen, insluitend ’n regstreekse televisie-opname op ’n Vrydag in Randburg (Gauteng), ete uit die ontbytSAKE-kombuis, wyn van ons wynborg, vervoer met EZ Shuttle tussen die lughawe en ateljee, sowel as twee FlySafair-vliegkaartjies. Hierdie WEN-ervaring sluit ook ’n sosialemediaplasing in! Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik* Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*Ek stem in tot die bepalings en voorwaardes.* Ek stem in tot die bepalings en voorwaardes.* Klik hier vir die bepalings en voorwaardes. Hierdie prys is slegs geldig vir EEN wenner, maar dit sluit TWEE persone in. Reisdatums en opname is onderhewig aan ontbytSAKE/kykNET se produksieskedule. Vlugte is onderhewig aan FlySafair se beskikbaarheid en standaardbepalings. Vlugte kan slegs gebruik word vir die ateljeebesoek. Die prys kan nie omgeruil word vir kontant nie en is ook nie oordraagbaar nie. Enige bykomende uitgawes buiten die bogenoemde is vir die wenner se eie rekening. Die wenner stem in tot redelike digitale en mediablootstelling (foto’s/video’s) tydens die besoek vir bemarkingsdoeleindes. Die wenner sal ontbytSAKE merk (“tag”) in alle digitale plasings asook enige ander vennote soos deurgegee vanaf die digitale mediaspan rakende blootstelling van hierdie prys. Die ateljee, ontbytSAKE en kykNET se bepalings en voorwaardes geld.