#OnsSalSelf – Buurtspanne
Bethal
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Bethal
Die AfriForum-buurtspanne het ontstaan uit ’n behoefte vir betroubare dienslewering wat tans nie deur talle munisipaliteite in die land gelewer word nie. Die buurtspan in Bethal het tot stand gekom om ’n plaaslike vermoë te skep waar munisipale dienste onvoldoende is. Deur gestruktureerde samewerking word uitdagings vinnig geïdentifiseer en op gelos.
Die 2025-statistiek toon die span se tasbare impak in die gemeenskap:
Dra by tot ’n veiliger, beter versorgde gemeenskap:
Kontak ons
"*" indicates required fields



