#OnsSalSelf – Buurtspanne
Bethlehem
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Die AfriForum-buurtspan in Bethlehem speel ’n belangrike rol om plaaslike diensleweringsuitdagings daadwerklik aan te pak. Die span fokus daarop om probleme so gou moontlik aan te meld en praktiese oplossings te implementeer waar moontlik. Die onderstaande 2025-statistiek getuig van die span se toewyding aan gemeenskapsveiligheid en -netheid.
Jou bydrae stel buurtspanne in staat om vinniger en doeltreffender op te tree:
Kontak ons
"*" indicates required fields



