#OnsSalSelf – Buurtspanne

Bloemfontein

Die AfriForum-buurtspan in Bloemfontein het ontstaan uit ’n behoefte aan betroubare dienslewering waar munisipale dienste tekort skiet. Deur vinnige reaksie en samewerking tussen gemeenskapslede word uitdagings doelgerig geïdentifiseer en binne die span se vermoë aangespreek. Die 2025-statistiek dui op die span se volgehoue betrokkenheid en positiewe impak in die gemeenskap.

  • 14,63 ha gras gesny
  • 21,13 ton vullis verwyder
  • 7 liter verf gebruik vir padmerke en stopstrate
  • 4 ton teer gebruik
  • 30 roosbome geplant

Maak vandag ’n donasie en help bou aan volhoubare dienslewering:

Kontak ons

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*