#OnsSalSelf – Buurtspanne
Centurion
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Centurion
Die AfriForum-buurtspan in Centurion dien as ’n noodsaaklike ondersteuningstruktuur waar munisipale dienslewering tekort skiet. Deur vinnige identifisering en reaksie op probleme word die gemeenskap aktief ondersteun. Die onderstaande statistiek vir 2025 toon die omvang van die span se bydrae.
Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt.
Kontak ons
"*" indicates required fields



