#OnsSalSelf – Buurtspanne

Knysna

Knysna
Die AfriForum-buurtspan in Knysna het ontstaan uit die behoefte om plaaslike probleme vinnig en betroubaar te hanteer. Met ’n sterk fokus op gemeenskapsamewerking word uitdagings binne die span se kapasiteit aangepak. Die 2025-statistiek weerspieël die span se impak en betrokkenheid in die area.

  • 100+ liter verf gebruik vir stopstrate en padstrepe in Knysna en Sedgefield
  • Buffelsbaai se toilette opgeknap
  • Sedgefield-mond se toilette opgeknap
  • Smutsville-skoonmaak: ±4 500 swart sakke vullis verwyder
  • 24 houtvullishouers gebou en geïnstalleer
  • Weeklikse herwinning elke Maandag by 4 besighede

Word deel van die oplossing – ondersteun jou buurtspan:

Kontak ons

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*