#OnsSalSelf – Buurtspanne

Middelburg en Witbank

Die AfriForum-buurtspan in Middelburg en Witbank is gestig om gemeenskappe te ondersteun waar munisipale dienslewering tekort skiet. Deur samewerking en vinnige optrede word probleme aangespreek binne die span se vermoë. Die 2025-statistiek weerspieël die span se betekenisvolle bydrae in die gemeenskap.

  • Gras gesny: 15 ha
  • Skoonmaak: 15 sakke
  • Slaggate herstel: 900 kg
  • Vullisverwydering: 31 sakke

Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt.

Kontak ons

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*