#OnsSalSelf – Buurtspanne
Groter Moot
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Die AfriForum-buurtspan in Moot is daarop gemik om diensleweringsuitdagings betyds en doeltreffend aan te spreek. Gemeenskapslede werk saam om probleme aan te meld en praktiese oplossings te vind. Die 2025-statistiek illustreer die span se volgehoue betrokkenheid in die gebied.
Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt:
Kontak ons
"*" indicates required fields



