#OnsSalSelf – Buurtspanne

Noord van die Berg

Die AfriForum-buurtspan Noord van die Berg het ontstaan om diensleweringsprobleme binne die gemeenskap daadwerklik aan te pak. Met ’n fokus op samewerking en vinnige reaksie word uitdagings binne die span se kapasiteit hanteer. Die 2025-statistiek toon die waarde van hierdie betrokkenheid.

  • Gras gesny: 9,50 ha
  • Slaggate herstel: 600 kg
  • Vullisverwydering: 70 sakke

Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt:

Kontak ons

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*