#OnsSalSelf – Buurtspanne
Pretoria Oos
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Die AfriForum-buurtspan in Pretoria Oos speel ’n sleutelrol in die aanspreek van plaaslike diensleweringsuitdagings. Die span tree vinnig op om probleme te identifiseer en praktiese oplossings te implementeer. Die onderstaande 2025-statistiek toon die span se impak en betrokkenheid.
Word deel van die oplossing – ondersteun jou buurtspan:
Kontak ons
"*" indicates required fields



