#OnsSalSelf – Buurtspanne

Secunda

Die AfriForum-buurtspan in Secunda fokus daarop om plaaslike diensleweringsuitdagings betyds en doeltreffend aan te spreek. Gemeenskapslede werk saam om probleme vinnig te identifiseer en op te los waar moontlik. Die 2025-statistiek weerspieël die span se impak.

  • Gras gesny: 35 ha
  • 108 bakkie- en sleepwavragte gras en vullis uit groenstroke verwyder

Maak vandag ’n donasie en help bou aan volhoubare dienslewering:

Kontak ons

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*