#OnsSalSelf – Buurtspanne
Vanderbijlpark
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Die AfriForum-buurtspan in Vanderbijlpark is gestig om ’n plaaslike oplossing te bied waar munisipale dienslewering onvoldoende is. Deur georganiseerde optrede word gemeenskapsuitdagings prakties aangespreek. Die 2025-statistiek beklemtoon die span se bydrae tot die gemeenskap:
Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt:
Kontak ons
"*" indicates required fields



