#OnsSalSelf – Buurtspanne
Vryheid
Staatsverval in Suid-Afrika neem in só ’n mate toe dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self die vermoë te skep om ’n beter toekoms te bou nie.
Vryheid
Die AfriForum-tak in Vryheid dien as ’n noodsaaklike ondersteuningstruktuur waar munisipale dienslewering tekortskiet. Die tak wil graag die vervalle strate red. Help bou aan ’n beter môre – straat vir straat, buurt vir buurt.
Kontak ons
"*" indicates required fields



