AfriForum-noodknoppie

Laai die AfriForum-noodknoppietoepassing hiér af:


Maak die toep oop en registreer.

Noodalarms vir AfriForum-lede se gebruik in geval van:

  • paniek
  • medies
  • brand 

www.noodknoppie.co.za

Indien jy uit data hardloop, kan jy in ’n noodsituasie die noodnommer skakel: 087 711 5911.

Toepondersteuning tydens kantoorure (Ma. – Do. 07:30 tot 16:00 en Vr. 07:30 – 14:30): diens@afriforum.co.za

Toepondersteuning na-ure en naweke: 086 10 200 30 druk 1