JOURNEYS INN AFRICA GUEST LODGE (KEMPTON PARK)

AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Journeys Inn Africa Guest Lodge. Die korting geld vir alle seisoene. Die tarief is per nag en hang af van die hoeveelheid gaste. Skakel die besprekingskantoor by 082 360 4713 vir ’n bespreking of stuur ’n e-pos na info@journeysinnafrica.com (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Noem dat jy ’n lid van AfriForum is en voorsien jou identiteitsnommer. Sodra jou aktiewe lidmaatskap bevestig is, sal die korting toegestaan word. Bepalings en voorwaardes geld. https://www.journeysinnafrica.com/