KNOCKOUT VIEW (CLARENS)

AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by KnockOut View Clarens (gastehuis en selfsorgeenhede). Die korting geld vir alle seisoene en tariewe is per eenheid per nag. Kontak of WhatsApp die besprekingskantoor by 083 381 8011 of stuur ’n e-pos na info@clarens-knockoutview.co.za (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Noem dat jy ’n lid van AfriForum is en voorsien jou identiteitsnommer. Die gastehuis sal jou aktiewe lidmaatskap verifieer en dan die korting toestaan. Moenie die “BOOK NOW”-webtuisteopsie gebruik nie, siende dat die 15%-korting nie hier toegepas word nie. Bepalings en voorwaardes geld. https://clarens-knockoutview.co.za/