THREE OLIVES GUEST HOUSE (ELDORAIGNE, CENTURION)

AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Three Olives Guest House. Kontak die besprekingskantoor by 083 263 5827 / bookings@threeolives.co.za (besigheidsure is weeksdae van 08:00 tot 18:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is. Voorsien jou identiteitsnommer sodat jou lidmaatskap geverifieer kan word om te kwalifiseer vir die korting. Alternatiewelik kan dié skakel gebruik word om met die gastehuis kontak te maak. Bepalings en voorwaardes geld. www.threeolives.co.za