Mediaverklarings en blogs
Klik op enige van die skakels hier onder om daardie dokument af te laai.
AfriForum se Teenboelieveldtog inspireer leerders by Laerskool Aristea
Die span van AfriForum se Teenboelieveldtog het op 10 Mei die Laerskool Aristea in Kraaifontein besoek. Hierdie energieke span en…
AfriForum maak Christelike Privaatskool Malmesbury boeliebestand
AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs (14 Mei) ’n fondasie vir die leerders van die Christelike Privaatskool Malmesbury in die Wes-Kaap…
AfriForum sê minister se uitlatings oor moedertaalonderrig is blote oëverblindery
Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, se mees onlangse uitlatings oor die waarde van moedertaalonderrig en haar departement se…
AfriForum-teenboeliespan bring hoop, slim planne én vet pret vir meer as 3 100 kinders aan die Weskus
Meer as 3 100 leerders van skole in Velddrif, Saldanha en die Langebaanweg-lugmagbasis is vroeër vandeesmaand tydens ’n besoek van…
Privaatvervolgingseenheid nou in besit van Fikile Mbalula se Dubai-vakansiedossier
’n Beduidende stap is geneem om Fikile Mbalula, die ANC-sekretaris-generaal, privaat te vervolg op aanklagte van korrupsie wat verband hou…
AfriForum-waarnemers slaggereed om integriteit van verkiesing te help verseker
AfriForum se span van 134 onafhanklike waarnemers is nou ná verdere opleiding volledig toegerus om op 29 Mei die integriteit…
Bywoners aan KonTiki-vlotresies in AfriForum se veilige hande
AfriForum se Kempton Park-tak het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) misdaadvoorkomingsdienste gelewer tydens die jaarlikse KonTiki-vlotresies by die…
Bellville-buurtwag help brand bedwing ná mobiele toilet in De Jongh-park ontplof
’n Brand wat onlangs (14 Mei) in De Jongh-park uitgebreek het, kon moontlik die Oakdale-woonbuurt in puin gelaat het as…
Tonne teer sorg dat slaggatpad in Bethal heeltemal opgevul word
Tsibitso Sibanyonistraat in Bethal is só deurtrek met slaggate dat dit bykans soos die maan se oppervlak lyk, maar verlede…
Waarom bly AfriForum gekant teen BELA?
Sedert die Nasionale Raad van Provinsies op 2 Mei 2024 weergawe D van die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
Beheerliggaamverkiesings – 2024
In Maart 2024 sal die beheerliggaamverkiesings andermaal plaasvind. ’n Skool sonder ’n sterk, waardegedrewe beheerliggaam staar reuse-uitdagings in die gesig….
Waar staan ons nou met die BELA-konsepwet?
Dat wetgewing in Suid-Afrika dikwels jare neem om aanvaar en geïmplementeer te word, word bewys deur die lang pad wat…
Veiligheidswenke: As jy weggaan die vakansie
36 wenke: Beveilig jou huis of plaas só Deur Marthinus Koekemoer Die skoolvakansie is net om die draai en of…
Die AfriForum-teenboelieveldtogspan #VegEnBou gedurende Nasionale Boelievoorkomingsmaand: Stappe wat ouers kan volg
Dit is belangrik om boeliegedrag in ons skole hok te slaan en AfriForum is daartoe verbind om bewusmaking regoor die…
Die NGV-wetsontwerp: Waarom dit verwerp moet word
Deur Zel-Marí Gelderblom Die meeste Suid-Afrikaners voel dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) teengestaan moet word, veral medici, soos onlangs berig…