Sluit aan

Sluit vandag nog by AfriForum aan!

Hoe sluit ek aan?

1. Laai die volledige aansluiting-en-debietordervorm hier af, voltooi en onderteken dit, en stuur dit dan per e-pos na ledesake@afriforum.co.za, faks dit na 012 664 0342, of pos dit na Posbus 17216, LYTTELTON, 0140;Laai die aansluiting-en-debietordervorm hier af

2. Voltooi die vorm hieronder (alle velde wat met * gemerk is, is verpligtend), en ’n konsultant sal jou terugskakel om die besonderhede te bevestig en jou toestemming te kry; of

3. Jy kan ook 086 10 200 30 skakel of ’n e-pos na ledesake@afriforum.co.za stuur.

Wil jy ’n bykomende maandelikse bydrae tot ’n AfriForum-tak maak?

Hoe maak ek ’n bykomende maandelikse bydrae?

1. Laai die volledige addisionele-bydrae-tot-’n-tak-vorm hier af, voltooi en onderteken dit, en stuur dit dan per e-pos na ledesake@afriforum.co.za, faks dit na 012 664 0342, of pos dit na Posbus 17216, LYTTELTON, 0140;Laai die addisionele-bydrae-tot-’n -tak-vorm hier af

2. Voltooi die vorm hieronder (alle velde wat met * gemerk is, is verpligtend), en ’n konsultant sal jou terugskakel om die besonderhede te bevestig en jou toestemming te kry; of

3. Jy kan ook 086 10 200 30 skakel of ’n e-pos na ledesake@afriforum.co.za stuur.

Wil jou onderneming by AfriForum aansluit?

Hoe sluit ek aan?

1. Laai die volledige besigheidsaansluitingsvorm hier af, voltooi en onderteken dit, en stuur dit dan per e-pos na ledesake@afriforum.co.za of pos dit na Posbus 17216, LYTTELTON, 0140;Laai die besigheidsaansluitingsvorm hier af

2. Voltooi die vorm hieronder (alle velde wat met * gemerk is, is verpligtend), en ’n konsultant sal jou terugskakel om die besonderhede te bevestig en jou toestemming te kry; of

3. Jy kan ook 086 10 200 30 skakel of ’n e-pos na ledesake@afriforum.co.za te stuur.

4. Is jou onderneming al deel van AfriForum Netwerk? Word hiér deel van AfriForum Netwerk

Blitsaansluiting

Maak ’n verskil … Sluit vandag as lid by AfriForum aan en laat jou stem hoor.


Blitsaansluiting

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.