Ons is Afrikaners

AfriForum se aksies moet meewerk om die Afrikaneridentiteit, -kultuur, -geskiedenis en die Afrikaanse taal te beskerm en uit te bou, sodat Afrikaners blywend en met behoud van hul identiteit as gemeenskap sal voortbestaan.

Sluit aan Skenk nou

Artikels

Mediaverklarings

2 November 2026

Skrywer en regskenner Martin van Staden aangestel om AfriForum se federalisme-instituut te vestig

Dr. Martin van Staden, skrywer, regskenner en uittredende beleidshoof van die Vryemarkstigting (FMF), is pas aangestel as hoof van AfriForum…

Lees meer

23 Oktober 2026

Ruhan du Toit gee ’n stem aan verlies en verlange met “Pa vir Kersfees”

“Suid-Afrika het ’n held gekry. ’n Seun het sy pa verloor.” Die wêreld onthou Wolraad Woltemade as ’n held. Maar…

Lees meer

23 Oktober 2026

AfriForum wys 700 leerders hoe om boeliegedrag met wapenrusting van God teen te staan

Sommige kinders onthou die grap, maar die kind wat die teiken daarvan was onthou die seer. Juis daarom moet leerders…

Lees meer

21 Oktober 2026

Laerskool M.L. Fick samel sowat 3,2 ton plastiekbottels in, wen AfriForum se eerste Blink of stink-herwinningskompetisie

Laerskool M.L. Fick in Potchefstroom is vanoggend (21 Oktober) aangewys as die wenskool in AfriForum se eerste Blink of stink-herwinningskompetisie….

Lees meer

8 Oktober 2026

AfriForum berei dringende minagtingaansoek voor ná Tshwane-metro weer skole se krag afsny

AfriForum het pas bewus geraak daarvan dat skole in Centurion se kragtoevoer weer afgesny word in weerwil van die hofbevel…

Lees meer

7 Oktober 2026

AfriForum doen beroep op junior RNE-vennote om formeel beswaar aan te teken teen Lamola se roekelose uitlatings

AfriForum doen ’n beroep op die nege kleiner partye in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) om amptelik beswaar aan…

Lees meer

6 Oktober 2026

AfriForum onderneem eie ondersoek na brandstofheffings ná regering se gebrek aan optrede

AfriForum het sy navorsingsafdeling vandag opdrag gegee om omvattende ondersoek in te stel na die samestelling van die land se…

Lees meer

5 Oktober 2026

Meer as 60 ‘besigheidsbytjies’ van Pretoria ontdek die wonderwêreld van entrepreneurskap

AfriForum se Besigheidsbytjies-projek het op 29 September in Centurion 62 leerders van verskeie skole oor die hele Pretoria die kans…

Lees meer

29 September 2026

Solidariteit Beweging maak vyf antwoorde op die VSA se versoeke bekend

Uitgereik deur die voorsitter van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel; en die uitvoerende…

Lees meer

28 September 2026

Media-uitnodiging: Solidariteit Beweging gee vyf antwoorde op VSA se vyf versoeke

Die Solidariteit Beweging, wat AfriForum en Solidariteit insluit, gaan môre (Dinsdag 29 September 2026) vyf antwoorde op die VSA se vyf…

Lees meer

23 September 2026

AfriForum rus 700 Laerskool Skuilkrans-leerders toe teen boeliegedrag

Boeliegedrag bly ’n wesenlike uitdaging in Suid-Afrikaanse skole. Volgens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het klagtes oor boeliegedrag 68% uitgemaak van…

Lees meer

21 September 2026

Witteberg en Waterkloof kraai koning by nasionale Dink of Sink-finaal

Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek as wenners uit die stryd getree tydens die nasionale finaal van…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*