Ledevoordele

Kommunikasiemiddele

Forum
Forum Tydskrif
086 10 200 30

Forum Tydskrif

Forum Tydskrif is propvol nuus oor die organisasie se burgerregteprojekte, -veldtogte en -aksies. Dis ’n ledetydskrif wat daarop gemik is om lede op verskillende terreine en oor allerlei gebeure ingelig te hou, maar ook te laat saampraat en saamdink.

Ledevoordele-nuusbrief_300x300px
AfriForum vir jóú! (Ledevoordele nuusbrief)
086 10 200 30

AfriForum vir jóú! (Ledevoordele nuusbrief)

’n Elektroniese nuusbrief wat AfriForum-voordelegebeure dek. Dit word een keer per maand aan lede gestuur. Laat weet AfriForum dadelik by diens@afriforum.co.za of 086 10 200 30 wanneer jou e-posadres verander.

911-noodknoppie
AfriForum-noodknoppie
0103125790

AfriForum-noodknoppie

Laai die AfriForum-noodknoppietoep op jou slimfoon af. Soek vir AfriForum-noodknoppie in die Google Play- (Android) en App Store- (Apple) toepwinkels.

Maak die toep oop en registreer.

Die toep beskik oor noodalarms wat AfriForum-lede gratis in ’n noodsituasie kan aktiveer, nl.:

  • paniek                                                               
  • medies
  • brand

Vir die toep om effektief te funksioneer moet jy:

  • data op jou slimfoon hê; en
  • jou slimfoon se liggingsdienste aanskakel.

www.noodknoppie.co.za

Indien jy uit data hardloop, kan jy in ’n noodsituasie die noodnommer skakel: 087 711 5911.

Toepondersteuning tydens kantoorure (Ma. – Do. 07:30 tot 16:00

en Vr. 07:30 – 14:30):diens@afriforum.co.za

Toepondersteuning na-ure en naweke: 086 10 200 30 druk 1

Ledevoordele promosies