Ons is Afrikaners
Onderwys- en leierskapprojekte
Onderrig is die sleutel tot die toekoms van ons jeug. Die behoud van uitnemende Afrikaanse onderriginstellings vir alle ouderdomme deur die beskerming van alle faktore wat moedertaal- en hoëgehalteonderrig moontlik maak, is ’n prioriteit vir AfriForum. Dit sluit ’n wye spektrum van dienste aan skole in, waaroor daar meer in AfriForum se Onderwysgids vertel word.

plakkate
"*" indicates required fields
Onderwys onder oë-nuusbrief
Die Onderwys onder oë-nuusbrief is jou paspoort tot ’n ingeligte onderwysreis – vir ouers en onderwysers.
Vind uit oor relevante onderwyssake, podsendings, ons projekte, kennerwenke, Afrikaanse kinderprogramme en nog heelwat meer.
Alles wat jy nodig het – net ’n klik weg!
Maak seker dat jy inteken op ons maandelikse nuusbrief om dit in die toekoms ook te ontvang.
Mediaverklarings
Mediaverklarings
18 September 2026
In die matriekuitslaesaak waar ’n volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof ten gunste van AfriForum en ander partye beslis het…
15 September 2026
AfriForum vier vandeesmaand Groenmaand en vanjaar val die fokus op die bewaring van die land se ryke vetplantdiversiteit. Hoewel meer…
31 Augustus 2026
Boeliegedrag eindig nie noodwendig wanneer die skooldag verby is nie. Vir ’n kind wat aanlyn geteiken word, kan dit voel…
29 Augustus 2026
AfriForum se Dink of Sink-span het op 26 Augustus die Limpopo-provinsiale uitdunrondte van die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders by…
29 Augustus 2026
’n Bril, velkleur, lengte, liggaamsbou of selfs die manier waarop ’n kind aantrek – dít is wat ’n kind uniek…
24 Augustus 2026
Die lyn tussen boelie en slagoffer is nie altyd duidelik nie. Navorsing wat onderneem is onder 460 hoërskoolleerders in die…
Onderwys in aksie
13 Maart 2026
Deur Carien Bloem In ’n tyd waarin baie Suid-Afrikaanse skole met uitdagings soos swak infrastruktuur en veiligheid worstel, speel burgerlike…
13 Maart 2026
AfriForum het op 25 en 26 Februarie, as deel van die organisasie se nasionale Teenboelieveldtog, leerders van Moot Akademie in…
4 Maart 2020
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat…
20 November 2019
Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders,…
8 November 2019
AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk…
17 April 2019
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8…
Blogs
8 Mei 2026
Deur Carien Bloem, hoof van Onderwysprojekte Emosionele selfstandigheid – of emosionele veerkragtigheid – is die vermoë om jou eie emosies…
10 April 2026
In 2025 het AfriForum ’n kreatiewe en betekenisvolle projek van stapel gestuur deur Afrikaanse inkleurboekies gratis aan skole te versprei…
10 April 2026
Deur Carien Bloem In ’n wêreld waar inligting oorvloedig en opinies oorverdowend is, word die vermoë om helder te dink,…
13 Maart 2026
Deur Carien Bloem In ’n tyd waarin baie Suid-Afrikaanse skole met uitdagings soos swak infrastruktuur en veiligheid worstel, speel burgerlike…
13 Maart 2026
AfriForum het op 25 en 26 Februarie, as deel van die organisasie se nasionale Teenboelieveldtog, leerders van Moot Akademie in…
9 Februarie 2026
Deur Ilze Nieuwoudt Vreesloos. Dít is hoe die 72 leerders wat Vrydag aan AfriForum se derde Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.