Ons is Afrikaners

Onderwys- en leierskapprojekte

Ons is Afrikaans

Onderwys- en jeugleierskapprojekte

Die Val-film

Dié film vorm deel van AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog spesifiek gemik op hoërskoolleerders. Die film #SkepHoop in ’n wêreld waar skoolkinders onder boelies gebuk gaan. Daar is ’n uitweg! Besoek www.teenboelie.co.za vir meer inligting.

Mediaverklarings

13 Augustus 2026

AfriForum se Teenboelieveldtog rus Laerskool Kenmare-leerders toe om boeliegedrag hok te slaan

Suid-Afrikaanse navorsing wys daarop dat boeliegedrag veel meer behels as net fisieke geweld. Vernedering, uitsluiting, geswets en kuberboeliegedrag is tans…

Lees meer

11 Augustus 2026

Byna 300 debatteerders stoei sake uit in Gautengse been van Dink of Sink-debatskompetisie

Altesaam 294 hoërskoolleerders in 48 junior en 50 senior debatspanne van 15 hoërskole het sake verlede week behoorlik uitgestoei tydens…

Lees meer

11 Augustus 2026

Swartruggens Gekombineerde Skool wys duiwel in die detail van die Bela-wet

AfriForum waarsku dat die Noordwes-onderwysdepartement se verontagsaming van ’n dringende tussentydse hofinterdik bewys waarom dié organisasie so sterk teen die…

Lees meer

11 Augustus 2026

AfriForum help leerders se karakter bou om boeliegedrag teen te staan

Boeliegedrag word nie met vuiste oorwin nie, maar met karakter. Met dié boodskap het AfriForum se teenboeliespan op 28 Julie…

Lees meer

4 Augustus 2026

Hoërskoolleerders paraat teen kuberboeliery danksy AfriForum

Die impak van boeliegedrag strek veel verder as die klaskamer, daarom het AfriForum se teenboeliespan onlangs die gr. 8- en…

Lees meer

4 Augustus 2026

AfriForum se Teenboeliespan vat hande met Laerskool Bergland – maak leerders op praktiese wyse touwys oor boeliegedrag

Geen kind behoort te voel dat hy nêrens hoort nie. Kinders wat voel dat hulle aanvaar word, is meer geneig…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*