Geregtigheid, magsmisbruik en rassisme

Nasionale Gesondheidsversekering

Kitsgids: AfriForum se hofaksie teen NGV

Hierdie diagram toon die verloop van ’n aksieproses in die Suid-Afrikaanse howe. AfriForum het op 18 Februarie 2026 die president en die minister van Gesondheid gedagvaar. Die saak duur tans voort.

DAGVAARDING OPSTEL EN UITREIK Verweerder gee geen kennisgewing van voorneme om te verdedig AfriForum doen aansoek om Verweerder gee kennisgewing van voorneme om te verdedig. Verweerder beteken pleitstuk aan die hof. Eiser (AfriForum) gee repliek op pleitstuk (indien nodig). Blootlegging: uitruil van dokumente en inligting Verpligte mediasie (Reël 41A) met die oog op ’n bemiddelde skikking. Verhoor: Getuienis en argumente word voor die hof gelewer. Uitspraak Geen skikking nie. Partye bereik ’n skikking. Skikking word ’n hofbevel gemaak en die saak is Voorverhoorfase: Partye kom bymekaar en bespreek geskilpunte en moontlike skikking. Partye bereik ’n skikking. Skikking word ’n hofbevel gemaak en die saak is verby. Geen skikking nie. Pleitfase word gesluit. Pleitstuk word wel binne vyf hofdae beteken. Verweerder versuim om pleitstuk te lewer. Kennisgewing dat pleitstuk binne vyf hofdae beteken moet word. Verweerder versuim steeds om pleitstuk te lewer. AfriForum doen aansoek om verstekvonnis.

Mediaverklarings

20 Februarie 2026

AfriForum verwelkom Presidensie se besluit om geen artikels van NGV-wet nou te promulgeer nie

AfriForum beskryf dit as ’n positiewe verwikkeling in die stryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) dat die Presidensie vandag bevestig het…

Lees meer

18 Februarie 2026

AfriForum dagvaar president en kie oor grondwetlikheid van NGV-wet

AfriForum het vandag ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en dr. Aaron Motsoaledi, minister van Gesondheid, laat beteken as deel…

Lees meer

17 Februarie 2026

NGV en die mite van sukses in soortgelyke stelsels elders

Deur Louis Boshoff Die ANC-geleide regering wil dikwels Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) voorhou as die oplossing wat die wêreld se mees…

Lees meer

3 Februarie 2026

FEIT: Peperduur NGV gaan middelklas se sak behoorlik skud

Die regering se plan om oor die volgende 15 jaar sowat R458 miljard in te samel om Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)…

Lees meer

25 Junie 2025

Ramaphosa se politieke foefies sal nie NGV laat werk nie, sê AfriForum

Een skitterende navorsingsfasiliteit maak nie Nasionale Gesondheidsversekring (NGV) grondwetlik of finansierbaar nie. Só reageer AfriForum op Pres. Cyril Ramaphosa besoek…

Lees meer

13 Mei 2025

Dis tyd vir goedkoper mediesefondsopsies, sê AfriForum

Klankgreep: Louis Boshoff (Afrikaans) Klankgreep: Louis Boshoff (Engels) AfriForum het gister in sy kommentaar op die Raad op Mediese Skemas…

Lees meer

30 April 2025

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Die burgerregteorganisasie AfriForum sê dat die voorgestelde bestuursregulasies vir die Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds (NGV) nie ingestel behoort te word voordat hofgedinge…

Lees meer

10 Maart 2025

Nuwe NGV-konsepregulasies toon weereens hoe onhaalbaar beoogde stelsel vir SA is

Die gebrekkige konsepregulasies vir die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het volgens AfriForum opnuut bevestig dat die Suid-Afrikaanse regering nie…

Lees meer

28 Januarie 2025

Tesourie moet belastingkrediete op mediesefondsbydraes verhoog, eis AfriForum

AfriForum het opnuut ’n beroep op die minister van Finansies gedoen om enige oorweging om belastingkrediete op mediesefondsbydraes in die…

Lees meer

15 Januarie 2025

NGV-implementering gaan nie sonder beslissende regsaksie voorkom word nie, maan AfriForum

AfriForum waarsku dat die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) nie sonder regsaksie en verbete openbare druk voorkom sal word nie….

Lees meer

22 November 2024

AfriForum waarsku teen ondeurdagte pogings om NGV te implementeer

AfriForum waarsku dat die huidige besteding wat deur die Departement van Gesondheid aangegaan word om voor te berei vir die…

Lees meer

18 September 2024

AfriForum dring aan op behoorlike konsultasie oor NGV

Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die president en die minister van Gesondheid om groter erns te maak met…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*