Veiligheid
AfriForum se werksaamhede moet meewerk om ’n veilige samelewing te vestig waarin AfriForum se lede, ondersteuners en ander burgers veilig is en voel.
Artikels
Video’s
23 Julie 2026
21 April 2026
21 April 2026
21 April 2026
21 April 2026
13 April 2026
27 Maart 2026
27 Maart 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
Mediaverklarings
30 September 2026
Die AfriForum-tak in Alberton se nommerplaatherkenningskameras en operasionele span het gehelp om ’n minibus-taxi wat met ’n aktiewe polisiesaak verband…
29 September 2026
AfriForum se Kempton Park-tak soek antwoorde oor die kommerwekkende toename in ontvoerings wat in dié gebied aangeteken is. Die organisasie…
29 September 2026
Uitgereik deur die voorsitter van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel; en die uitvoerende…
29 September 2026
AfriForum het verlede week ’n nuwe mylpaal in gemeenskapsveiligheid bereik toe 14 vroue uit verskillende takke in KwaZulu-Natal aan die…
28 September 2026
’n Gewapende rower het die middag van 23 September ’n AfriForum-protospanlid en ander persone in Bronkhorstspruit oorval en van hul…
25 September 2026
AfriForum het aangekondig dat hy sy veiligheidsfokus aan die Oos-Rand gaan verhoog deur middel van verskerpte buurtwagpatrollies en verdere veiligheidsopleiding…
23 September 2026
Dekfoto: Dr. Dirk Hermann (uitvoerende hoof van Solidariteit), Kallie Kriel (uitvoerende hoof van AfriForum), L. Brent Bozell III (Amerikaanse ambassadeur…
23 September 2026
AfriForum se Songloed-buurtwag in Klerksdorp het op 18 September in samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Action Force…
22 September 2026
AfriForum se Alberton-buurtwag het die afgelope tyd sy sigbare teenwoordigheid in die gemeenskap verhoog nadat daar ’n toename in hekmotordiefstal…
15 September 2026
’n Nuwe AfriForum-verslag, waarin 47 afsonderlike gewelddadige plaasaanvalle wat oor ’n tydperk van sewe jaar plaasgevind het, bestudeer is, toon…
10 September 2026
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag het gedurende Augustus deur gereelde patrollies, veiligheidsoudits en vinnige optrede ’n daadwerklike bydrae tot die veiligheid van…
1 September 2026
AfriForum se protospanne in Mpumalanga het die afgelope naweek (28 en 29 Augustus) opleiding ondergaan waartydens hulle ’n scenario ontvang…
Verslae
1 Oktober 2026
7 Mei 2026
22 April 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
4 Februarie 2026
27 Januarie 2026
26 Januarie 2026
26 Januarie 2026
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



