STOP die Bela-wet!
0 150 000 Die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 (die BELA-wet) is op 13 September 2024 deur president Cyril Ramaphosa onderteken. Nadat AfriForum en Solidariteit in gesprek met hom was, is ’n taktiese deurbraak reeds behaal toe Ramaphosa tydens die ondertekening aangekondig het dat die gewraakte artikels 4 en 5 daarvan…