#OnsSalSelf
AfriForum-takke
Die hoofdoelstelling van ’n AfriForum-tak is om gemeenskappe te organiseer, asook om projekte en aksies in die volgende fokusareas uit te voer.

Kontak jou naaste tak
"*" indicates required fields
Taksuksesse
Mediaverklarings
22 September 2026
AfriForum se Kuruman-Kathu-tak het onlangs ’n nuwe stofie aan Klein Plaas Educare in Deben geskenk. Dit vorm deel van die…
22 September 2026
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het Donderdagaand, 17 September, met raadslid JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, vergader…
22 September 2026
AfriForum se Alberton-buurtwag het die afgelope tyd sy sigbare teenwoordigheid in die gemeenskap verhoog nadat daar ’n toename in hekmotordiefstal…
21 September 2026
AfriForum se Upington-tak het op 16 en 17 September verskeie kragbokse in Upington afgeskuur en nuut geverf as deel van…
21 September 2026
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Bloemfonteinse Hooggeregshof ingedien teen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se nuwe vullisverwyderings- en riooltariefstrukture. Die…
18 September 2026
Die Gemeenskapsveiligheidsforum van AfriForum se Brakpan-tak bemagtig weekliks sy lede deur gratis vuurwapenopleiding aan te bied. Hierdie opleidingsinisiatief het ten…
16 September 2026
AfriForum het die Nala Plaaslike Munisipaliteit versoek om dringend aandag te skenk aan die toestand van verkeersligte, padtekens en padmerke…
15 September 2026
AfriForum vier vandeesmaand Groenmaand en vanjaar val die fokus op die bewaring van die land se ryke vetplantdiversiteit. Hoewel meer…
15 September 2026
AfriForum se Groter Pretoria-Oos-buurtspan het op 10 September saam met AfriForum Jeug se Tuks- en Sol-Tech-takke ’n reuseslaggat voor Laerskool…
15 September 2026
AfriForum het ’n dringende beroep op Lazarus Kagiso Mokgosi, premier van Noordwes, gedoen om in te gryp by die dienslewerings-…
15 September 2026
Chloor speel ’n belangrike rol in die ontsmetting van afvalwater voordat behandelde uitvloeisel in die omgewing vrygestel word. Die gebrek…
15 September 2026
AfriForum se Kakamas-tak het op 10 September ’n reuseveiligheidsprojek afgesluit by Laerskool Kakamas Sentraal en Hoërskool Martin Oosthuizen. Dit het…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.









