Ons is Afrikaners

Onderwys- en leierskapprojekte

Ons is Afrikaans

Onderwys- en jeugleierskapprojekte

Video’s en films

Studeer en leer in jou moedertaal

Wat sê kenners oor moedertaalonderrig?

Moedertaalonderrig is SLIM

Jong Afrikaanssprekendes vertel waarom moedertaalonderrig hulle in hulle beroepslewe help.

Slimkoppe

’n Tekenprent wat op prettige wyse verduidelik waarom jy in jou moedertaal moet studeer.

Video wat kinders teen boeliegedrag bemagtig.

Die boodskap van AfriForum se Teenboelieveldtog vir ouers, kinders en onderwysers.

Mini-dokumentêr oor tienerselfdood.

AfriForum se kort-dokumentêr vir ouers en onderwysers vertel die ware verhaal van die 12-jarige Herman Odendaal.

Teenboeliegespreksreeks

EPISODE 1:

Leandie Bräsler vertel hoe AfriForum se teenboelieveldtog bewusmaking rondom boeliegedrag skep.

EPISODE 2:

Gerhard Nieuwoudt gesels oor selfdood.

EPISODE 3:

Prof. Elmarie Kritzinger gesels oor kuberafknouery.

EPISODE 4:

Daniël Eloff gesels oor hoe die regstelsel jou teen boeliegedrag kan beskerm.

EPISODE 5:

Ashleigh Yaman gesels oor die belangrikheid van die ouer-kind-verhouding.

EPISODE 6:

Hui-Mari Meyer gesels oor die bemagtiging van ouers en kinders.

Mediaverklarings

31 Augustus 2026

Wanneer boeliegedrag jou huis toe volg: AfriForum pak kuberboeliery aan

Boeliegedrag eindig nie noodwendig wanneer die skooldag verby is nie. Vir ’n kind wat aanlyn geteiken word, kan dit voel…

Lees meer

29 Augustus 2026

Geen voorbereiding, net passie: Limpopo se jong debatteerders gee hul bes

AfriForum se Dink of Sink-span het op 26 Augustus die Limpopo-provinsiale uitdunrondte van die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders by…

Lees meer

29 Augustus 2026

Teenboelieveldtog fokus op voorkoms, verskille en die moed om op te staan

’n Bril, velkleur, lengte, liggaamsbou of selfs die manier waarop ’n kind aantrek – dít is  wat ’n kind uniek…

Lees meer

24 Augustus 2026

AfriForum, Solidariteit en Helpende Hand kyk met Teenboelieveldtog verder as net boelie en slagoffer

Die lyn tussen boelie en slagoffer is nie altyd duidelik nie. Navorsing wat onderneem is onder 460 hoërskoolleerders in die…

Lees meer

18 Augustus 2026

AfriForum verwelkom afdanking van Mpumalanga Onderwys-amptenaar weens rekenaarsaak

AfriForum verwelkom die nuus dat die hoof finansiële beampte van Mpumalanga se Onderwysdepartement, Thokozile Ntuli, na afloop van ’n dissiplinêre…

Lees meer

13 Augustus 2026

AfriForum se Teenboelieveldtog rus Laerskool Kenmare-leerders toe om boeliegedrag hok te slaan

Suid-Afrikaanse navorsing wys daarop dat boeliegedrag veel meer behels as net fisieke geweld. Vernedering, uitsluiting, geswets en kuberboeliegedrag is tans…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*