Wildtuin

Weg met die myn!
‘n Nuwe aansoek vir ‘n myn langs die Krugerwildtuin is ingedien.
Weg met die myn langs die Krugerwildtuin!
‘n Ondergrondse steenkoolmyn van ongeveer 5 500 ha word langs die Krugerwildtuin beplan.
Ons kort jóú steun!
Mediaverklarings
23 Maart 2026
AfriForum is weereens ten sterkste gekant teen Tenbosch Mining se jongste aansoek om ’n steelkoolmyn digby die Krugerwildtuin op te…
16 Maart 2026
Klankgreep: Lambert de Klerk (Afrikaans) Klankgreep: Lambert de Klerk (Engels) Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit…
22 Februarie 2026
AfriForum is in kennis gestel dat ’n nuwe mynbou-aansoek ingedien is vir ’n ondergrondse steenkoolmyn op sowat 5 500 ha wat…
29 Januarie 2026
Die terugtrekking van Tenbosch Mining se omstrede aansoek vir die oprigting van ’n steenkoolmyn langs die Krugerwildtuin, is volgens AfriForum…
17 Desember 2025
Die omstrede voorgestelde mynaansoek naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin is laat vaar. AfriForum beskou die terugtrekking van hierdie…
15 Oktober 2025
AfriForum het deur middel van sy regspan daarop aangedring dat die departement van Minerale Hulpbronne en Energie en die departement…
30 September 2025
AfriForum versoek dat die mynbouaktiwiteite, wat sonder die nodige toestemming naby die suide van die Kruger Nasionale Park plaasvind, onmiddellik…



