#OnsSalSelf
AfriForum-takke
Die hoofdoelstelling van ’n AfriForum-tak is om gemeenskappe te organiseer, asook om projekte en aksies in die volgende fokusareas uit te voer.

Kontak jou naaste tak
"*" indicates required fields
Taksuksesse
Mediaverklarings
14 September 2026
AfriForum het Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording geroep oor die gebrekkige toepassing van munisipale verordeninge en verkeersbeperkings in Sasolburg. Die…
14 September 2026
Die Nelson Mandelabaai-metro het dalk nagenoeg nege maande lank die gemeenskap van Kariega (voorheen Uitenhage) se pleidooie vir die herstel…
14 September 2026
Aansoekers om watergebruikslisensies word op die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aanlyn lisensiëringstelsel gekonfronteer met ’n vereiste wat…
11 September 2026
Die vermeende onregmatige ontginning van sand en storting van bourommel en huishoudelike afval by die sogenaamde suidweskruising net buite Upington…
11 September 2026
Die regering se voorgestelde oplossing in die stryd teen onwettige mynbou kan die onbedoelde gevolg hê dat onwettige bedrywighede moeiliker…
10 September 2026
AfriForum se Kuruman-Kathu-buurtspan het gedurende Augustus 14,7 ton vullis verwyder as deel van dié span se voortgesette werk om ’n verskil in…
10 September 2026
AfriForum se Germiston-tak het op Donderdag, 3 September gehelp om ’n brand by Boksburg Cash & Carry in Leeuwpoortstraat, Boksburg,…
10 September 2026
AfriForum eis Pemmy Majodina, minister van Water en Sanitasie, se afdanking ná sy gister (9 September) tydens ’n gemeenskapsbyeenkoms in…
9 September 2026
AfriForum het die waarnemende adjunk-regterpresident van die Johannesburgse Hooggeregshof versoek om ’n spesiale verhoordatum toe te ken vir die burgerregteorganisasie…
9 September 2026
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het tot môre (10 September) kans om ’n uitvoerbare herstelplan rakende die beweerde storting van onbehandelde…
9 September 2026
AfriForum het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit vandeesweek versoek om dringend ondersoek in te stel na die rioolprobleme wat reeds maande…
9 September 2026
AfriForum het altesaam tien liter wit padverf aan die Wege Gemeenskapsgesondheidsentrum (CHC) op Hopetown in die Noord-Kaap geskenk om die…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.









