#OnsSalSelf
AfriForum-takke
Die hoofdoelstelling van ’n AfriForum-tak is om gemeenskappe te organiseer, asook om projekte en aksies in die volgende fokusareas uit te voer.

Spoor jou naaste tak op
Spoor jou naaste tak op deur eerstens jou provinsie hieronder te kies.
Gauteng
Takke in hierdie provinsie:
Alberton, Apiesrivier, Benoni, Boksburg, Brakpan, Bronkhorstspruit, Edenvale, Fochville, Germiston, Heidelberg, Hennopsrivier, Kempton Park, Krugersdorp, Midvaal, Moot, Moreleta, Oos-Moot, Pionier, Pretoria-Wes, Randfontein, Rayton-Cullinan, Roodeplaat, Roodepoort, Springs, Vanderbijlpark, Vereeniging, Wes-Moot en Westonaria
KwaZulu-Natal
Takke in hierdie provinsie:
Hluhluwe, Margate, Newcastle, Paulpietersburg, Pongola, Richardsbaai, Utrecht en Vryheid
Limpopo
Takke in hierdie provinsie:
Hoedspruit, Messina, Phalaborwa, Pietersburg, Tzaneen, Potgietersrus, Marble Hall, Thabazimbi, Thabazimbi-Suid, Ellisras, Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad
Mpumalanga
Takke in hierdie provinsie:
Delmas, Ermelo, Leandra, Piet Retief, Secunda, Standerton, Witbank, Bethal, Kranspoort, Middelburg, Belfast, Lydenburg, Machadodorp, Nelspruit en Witrivier
Noord-Kaap
Takke in hierdie provinsie:
Hopetown (deel van Bo-Karoo), Kimberley, Bo-Karoo, Douglas (deel van Bo-Karoo), Prieska, Strydenburg (deel van Bo-Karoo), Vaalharts, Warrenton, Kamiesberg, Kathu, Keimoes, Kuruman, Postmasburg, Springbok, Williston en Upington
Noordwes
Takke in hierdie provinsie:
Biesiesvlei, Bloemhof, Christiana, Delareyville, Hertzogville, Ottosdal, Reivilo, Sannieshof, Schweizer-Reneke, Vryburg, Brits, Buffelspoort, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Lichtenburg, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Zeerust, Bothaville, Klerksdorp, Potchefstroom, Stilfontein, Ventersdorp en Wolmaransstad
Oos-Kaap
Takke in hierdie provinsie:
Jeffreysbaai, Gamtoosvallei, Graaff-Reinet, Uitenhage , Cradock, Port Elizabeth, Elliot en Aliwal-Noord
Wes-Kaap
Takke in hierdie provinsie:
George, Hessekwa, Kaap Agulhas, Mosselbaai, Oudtshoorn, Langeberg, De Doorns, Helderbergkom, Kaapstad-Noord, Kraaifontein, Malmesbury, Overstrand, Weskus, Worcester, Stellenbosch, Vredendal, Strand, Knysna en Swellendam
Vrystaat
Takke in hierdie provinsie:
Heilbron, Parys, Sasolburg, Petrus Steyn (onaktief), Bethlehem, Boshof, Harrismith, Senekal, Bultfontein, Frankfort, Dealesville, Kroonstad, Reitz, Steynsrus, Welkom, Winburg, Bloemfontein, Bloemfontein-Noord, Fichardtpark, Hospitaalpark, Langenhovenpark, Leeuwberg, Pellissier, Rayton-Heuwelsig, Uitsig en Wilgehof
Taksuksesse
Mediaverklarings
23 September 2026
AfriForum se Alberton-tak het Saterdag, 19 September 475 kg teer gebruik om twee reuseslaggate op die hoek van Horn- en…
23 September 2026
AfriForum se Songloed-buurtwag in Klerksdorp het op 18 September in samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Action Force…
22 September 2026
AfriForum se Kuruman-Kathu-tak het onlangs ’n nuwe stofie aan Klein Plaas Educare in Deben geskenk. Dit vorm deel van die…
22 September 2026
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het Donderdagaand, 17 September, met raadslid JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, vergader…
22 September 2026
AfriForum se Alberton-buurtwag het die afgelope tyd sy sigbare teenwoordigheid in die gemeenskap verhoog nadat daar ’n toename in hekmotordiefstal…
21 September 2026
AfriForum se Upington-tak het op 16 en 17 September verskeie kragbokse in Upington afgeskuur en nuut geverf as deel van…
21 September 2026
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Bloemfonteinse Hooggeregshof ingedien teen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se nuwe vullisverwyderings- en riooltariefstrukture. Die…
18 September 2026
Die Gemeenskapsveiligheidsforum van AfriForum se Brakpan-tak bemagtig weekliks sy lede deur gratis vuurwapenopleiding aan te bied. Hierdie opleidingsinisiatief het ten…
16 September 2026
AfriForum het die Nala Plaaslike Munisipaliteit versoek om dringend aandag te skenk aan die toestand van verkeersligte, padtekens en padmerke…
15 September 2026
AfriForum vier vandeesmaand Groenmaand en vanjaar val die fokus op die bewaring van die land se ryke vetplantdiversiteit. Hoewel meer…
15 September 2026
AfriForum se Groter Pretoria-Oos-buurtspan het op 10 September saam met AfriForum Jeug se Tuks- en Sol-Tech-takke ’n reuseslaggat voor Laerskool…
15 September 2026
AfriForum het ’n dringende beroep op Lazarus Kagiso Mokgosi, premier van Noordwes, gedoen om in te gryp by die dienslewerings-…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.









