Mediaverklarings en blogs
Klik op enige van die skakels hier onder om daardie dokument af te laai.
GOP: Parke, vullisterreine en rioolstelsel in Welkom kort dringend aandag
Die AfriForum-tak in Welkom en omliggende gebiede het hul kommentaar ingedien op die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP)….
Slaggate nie meer hindernis vir ambulanse ná Benoni-tak 57 van dit opvul
AfriForum se Benoni-tak het verseker dat nooddienste nou op noodgevalle kan reageer sonder vrees dat hulle ’n slaggat tref en…
Oos-Kaap-debatteerders sê hulle sê by die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskoolleerders
AfriForum se Dink of Sink-span het op 4 Mei die eerste van ses streeksuitdunne vir die Dink of Sink- onvoorbereide…
AfriForum hou valkoog oor nasionale verkiesing
Lede van AfriForum het vandag opleiding ontvang om op te tree as onafhanklike waarnemers tydens die opkomende nasionale en provinsiale…
Pad veilig vir Konka-feesgangers ná AfriForum N4 vir ysterpenne patrolleer
AfriForum se Bronkhorstspruit– en Middelburg– buurtwagte het op 4 Mei die N4 in samewerking met die Bronkhorstspruit-gemeenskapspolisiëringsforum gepatrolleer om besoekers…
Gesamentlike landbou-inkubasieprojek skop af
AfriForum, die familieboernetwerk Saai en die kantoor van Kgosi Gaboilelwe Moroka, het ’n gesamentlike inheemseveldbok-inkubasieprojek in die Barolong Boo Seleka…
Heidelberg-Sentraal se strate weer spiekeries ná AfriForum ingryp
AfriForum se Heidelberg-tak, in samewerking met Heidelberg Hope, het ’n beduidende inisiatief onderneem om padinfrastruktuuruitdagings in Heidelberg die hoof te…
Bronkies-paaie veiliger ná AfriForum druk op Tshwane-metro plaas
Volgehoue druk deur AfriForum se Bronkhorstspruit-tak op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om slaggate en straatligte te herstel het verlede maand…
Paaie in Rustenburg se industriële gebied opgeknap danksy AfriForum
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 3 Mei ’n kontrakteur (Road Chem) aangestel om ’n verbrokkelde pad op die hoek…
Beheerliggaamverkiesings – 2024
In Maart 2024 sal die beheerliggaamverkiesings andermaal plaasvind. ’n Skool sonder ’n sterk, waardegedrewe beheerliggaam staar reuse-uitdagings in die gesig….
Waar staan ons nou met die BELA-konsepwet?
Dat wetgewing in Suid-Afrika dikwels jare neem om aanvaar en geïmplementeer te word, word bewys deur die lang pad wat…
Veiligheidswenke: As jy weggaan die vakansie
36 wenke: Beveilig jou huis of plaas só Deur Marthinus Koekemoer Die skoolvakansie is net om die draai en of…
Die AfriForum-teenboelieveldtogspan #VegEnBou gedurende Nasionale Boelievoorkomingsmaand: Stappe wat ouers kan volg
Dit is belangrik om boeliegedrag in ons skole hok te slaan en AfriForum is daartoe verbind om bewusmaking regoor die…
Die NGV-wetsontwerp: Waarom dit verwerp moet word
Deur Zel-Marí Gelderblom Die meeste Suid-Afrikaners voel dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) teengestaan moet word, veral medici, soos onlangs berig…
’n Hardekool het geval
Mangosuthu Buthelezi, Inkosi, Eerste Minister en Prins: 27 Augustus 1928 – 9 September 2023 Saterdagoggend, 9 September, is gemeenskappe hier…