Wildtuin

krugerpetisie

Weg met die myn!
‘n Nuwe aansoek vir ‘n myn langs die Krugerwildtuin is ingedien.
Weg met die myn langs die Krugerwildtuin!
‘n Ondergrondse steenkoolmyn van ongeveer 5 500 ha word langs die Krugerwildtuin beplan.
Ons kort jóú steun!

Mediaverklarings

23 Maart 2026

Mynaansoek langs Krugerwildtuin hou gevare in vir watersekerheid, landbou en vele meer, sê AfriForum

AfriForum is weereens ten sterkste gekant teen Tenbosch Mining se jongste aansoek om ’n steelkoolmyn digby die Krugerwildtuin op te…

Lees meer

16 Maart 2026

Krugerwildtuin-mynsage duur voort: Eerste openbare vergadering gehou vir “nuwe” aansoek met dieselfde rolspelers

Klankgreep: Lambert de Klerk (Afrikaans) Klankgreep: Lambert de Klerk (Engels) Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit…

Lees meer

22 Februarie 2026

Nuwe planne voorgestel vir myn op Krugerwildtuin se voorstoep, ou rolspelers duik weer op

AfriForum is in kennis gestel dat ’n nuwe mynbou-aansoek ingedien is vir ’n ondergrondse steenkoolmyn op sowat 5 500 ha wat…

Lees meer

29 Januarie 2026

Terugtrekking van mynaansoek op Kruger se voorstoep ’n soete oorwinning, maar departement se stilswye kwel steeds

Die terugtrekking van Tenbosch Mining se omstrede aansoek vir die oprigting van ’n steenkoolmyn langs die Krugerwildtuin, is volgens AfriForum…

Lees meer

17 Desember 2025

Planne vir omstrede steenkoolmyn naby Krugerwildtuin herroep danksy openbare teenkanting

Die omstrede voorgestelde mynaansoek naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin is laat vaar. AfriForum beskou die terugtrekking van hierdie…

Lees meer

15 Oktober 2025

Beboet dié wat onwettige mynbouaktiwiteite naby Krugerwildtuin onderneem – AfriForum

AfriForum het deur middel van sy regspan daarop aangedring dat die departement van Minerale Hulpbronne en Energie en die departement…

Lees meer

30 September 2025

Onwettige mynbouaktiwiteite naby suide van KNP moet nou stop – AfriForum

AfriForum versoek dat die mynbouaktiwiteite, wat sonder die nodige toestemming naby die suide van die Kruger Nasionale Park plaasvind, onmiddellik…

Lees meer