#OnsSalSelf

OMGEWINGSAKE

Die organisasie moedig gemeenskappe aan om self betrokke te raak deur projekte soos skoonmaakaksies, monitering van waterbronne en regsoptrede teen besoedelaars. In hierdie konteks word omgewingsake dus gesien as ’n gedeelde verantwoordelikheid waar burgers ’n aktiewe rol speel om ’n gesonde en volhoubare leefomgewing te verseker.

Die staat wil jou waterregte onteien

Die staat wil sy beheer oor Suid-Afrika se water uitbrei. Die voorgestelde wysigings aan die Waterwet gee die staat groter mag om te besluit wie water mag gebruik en onder watter voorwaardes.

Hierdie wetsontwerp kan:

  • die staat groter beheer oor water gee;
  • bestaande watergebruikers se regte verswak;
  • meer mag in die hande van die minister plaas;
  • groter onsekerheid vir boere, ondernemings en ander watergebruikers skep; en
  • watersekerheid verder onder druk plaas.

Suid-Afrika se waterkrisis word nie veroorsaak deur ’n gebrek aan staatsmag nie. Die werklike probleme is swak bestuur, vervalle infrastruktuur en die regering se versuim om bestaande wetgewing behoorlik toe te pas.

Ons sê nee vir groter staatsbeheer oor water. Suid-Afrika se waterbronne moet beskerm word – nie onder al groter staatsbeheer geplaas word nie.

Teken die petisie en dien jou kommentaar vóór 30 Julie 2026 in. Laat jou stem hoor.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

COMMENT ON THE NATIONAL WATER AMENDMENT BILL, 2026 (B1-2026)

I do not support the National Water Amendment Bill, 2026, in its current form.

While I support the constitutional objective of promoting equitable access to water and addressing historical inequalities, I do not believe the proposed amendments have been shown to be rationally connected to the problems they seek to solve.

I object to the proposed amendments that:

  1. prohibit private trading in water use entitlements and require surrendered entitlements to revert to the minister (clause 10);
  2. introduce race-based reservation of water allocations and require greater consideration of race in future water allocation decisions (clauses 12 and 13);
  3. introduce new powers to curtail existing water rights under a “use-it-or-lose-it” principle (clauses 17, 18 and 19); and
  4. further expand ministerial control over Water User Associations and require compulsory transformation strategies (clauses 27 and 28).

I am concerned that the bill expands the powers of the Department of Water and Sanitation without first addressing nearly three decades of incomplete implementation of the existing National Water Act. The Department has not fully utilised the mechanisms already available to achieve equitable access to water, while acknowledging that the real barriers to meaningful participation remain land tenure, financing, infrastructure, technical support and licensing support. Instead of addressing those underlying constraints, the bill shifts towards greater state control over water use and race-based allocation mechanisms.

I believe Parliament should amend these provisions to ensure that any reform of South Africa’s water law is evidence-based, rationally connected to its stated objectives, and addresses the real causes of unequal access to water before expanding the Department’s powers over existing water use.

I therefore request the Portfolio Committee to substantially amend the bill before it proceeds further through the legislative process.

Videos

Omgewingsake mediaverklarings

10 Julie 2026

AfriForum verwelkom bek-en-klouseer-skikking

AfriForum verwelkom die skikkingsooreenkoms wat tussen die departement van Landbou en landbou-organisasies aangegaan is en die weg baan vir die…

Lees meer

8 Julie 2026

Waterwet-hersiening: Parlement belemmer betekenisvolle openbare deelname

AfriForum waarsku dat die parlement se weiering om die openbare deelnametydperk vir die Nasionale Waterwysigingswetsontwerp van 2026 te verleng, die…

Lees meer

8 Julie 2026

AfriForum eis ondersoek om Kariega teen moontlike besoedeling te beskerm

Die vermeende ongereguleerde berging van groot hoeveelhede erts in die omgewing van Kariega (Uitenhage) het AfriForum genoop om in te…

Lees meer

1 Julie 2026

AfriForum gaan voort met proses om Johannesburg-metro se omstrede waterheffing te betwis

Hoewel die verhoging van 65,6% in die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se omstrede wateraanvraagbestuursheffing van vandag af geld, is AfriForum steeds…

Lees meer

26 Junie 2026

AfriForum doen beroep op publiek om kommentaar lewer op Nasionale Waterwysigingswetsontwerp se verreikende gevolge

AfriForum doen ’n beroep op boere, watergebruikers, besighede, burgerlike  organisasies en ander belanghebbendes om kommentaar in te dien op die…

Lees meer

22 Junie 2026

AfriForum se hofaansoek oor Jhb-waterheffing môre aangehoor

AfriForum se dringende hofaansoek om die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se omstrede verhoging van 65,6% in die wateraanvraagbestuursheffing te hersien en…

Lees meer

17 Junie 2026

AfriForum verwelkom Steenhuisen-skuif

AfriForum verwelkom die besluit om John Steenhuisen se termyn as minister van Landbou kort te knip. Die burgerregteorganisasie is optimisties…

Lees meer

12 Junie 2026

AfriForum nader hof om Johannesburg-metro se onregmatige waterheffing te stuit

Die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se voortgesette weiering om sy omstrede verhoging van 65,6% in sy wateraanvraagbestuursheffing (water demand management levy)…

Lees meer

10 Junie 2026

Boere se hulpkrete oor bek-en-klouseer kan nie afgemaak word – AfriForum

’n Uitgelekte e-pos waarin ’n noodroep oor die bek-en-klouseerkrisis glo deur die stafhoof van die minister van Landbou as ’n…

Lees meer

9 Junie 2026

Vertraging in die wateraksieplan beklemtoon werklike krisis: regering se gebrek aan optrede

Ten spyte van aanduidings dat die presidensie se nasionale wateraksieplan gefinaliseer is, is die plan steeds nie aan die publiek…

Lees meer

3 Junie 2026

Watertariewe: Jhb-metro aanvaar 65,6%-verhoging sonder bekendmaking van belangrike inligting

Ten spyte van AfriForum se herhaalde versoeke om inligting wat moet verduidelik hoe ’n 65,6%-verhoging in Johannesburg se wateraanvraagbestuursheffing bereken…

Lees meer

27 Mei 2026

Hersiening van damregulasies bevestig ernstige tekortkominge – AfriForum

Die Departement van Water en Sanitasie se aankondiging dat sy voorgestelde regulasies oor die bestuur en beheer van staatsdamme aansienlike…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*