#OnsSalSelf
OMGEWINGSAKE
Omgewingsake verwys na die beskerming en volhoubare bestuur van die natuurlike omgewing binne gemeenskappe in Suid-Afrika. AfriForum plaas sterk klem op kwessies soos watergehalte, besoedeling, afvalbestuur en die bewaring van natuurlike hulpbronne, en is dikwels krities oor die versuim van owerhede om omgewingswetgewing toe te pas.

Die organisasie moedig gemeenskappe aan om self betrokke te raak deur projekte soos skoonmaakaksies, monitering van waterbronne en regsoptrede teen besoedelaars. In hierdie konteks word omgewingsake dus gesien as ’n gedeelde verantwoordelikheid waar burgers ’n aktiewe rol speel om ’n gesonde en volhoubare leefomgewing te verseker.
Vullisterreine
Video’s
Mediaverklarings
4 Maart 2026
Met al 13 Gautengse vullisterreine wat gemiddeld binne die volgende vier jaar die einde van hul leeftyd gaan bereik en…
30 Januarie 2026
AfriForum het vandag sy jaarlikse vullisterreinouditprojek vir 2026 van stapel gestuur te midde van toenemende bewyse dat Suid-Afrika se afvalbestuurstelsel…
Verslae
Omgewingsake mediaverklarings
14 September 2026
Aansoekers om watergebruikslisensies word op die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aanlyn lisensiëringstelsel gekonfronteer met ’n vereiste wat…
11 September 2026
Die regering se voorgestelde oplossing in die stryd teen onwettige mynbou kan die onbedoelde gevolg hê dat onwettige bedrywighede moeiliker…
10 September 2026
AfriForum eis Pemmy Majodina, minister van Water en Sanitasie, se afdanking ná sy gister (9 September) tydens ’n gemeenskapsbyeenkoms in…
9 September 2026
AfriForum het die waarnemende adjunk-regterpresident van die Johannesburgse Hooggeregshof versoek om ’n spesiale verhoordatum toe te ken vir die burgerregteorganisasie…
9 September 2026
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het tot môre (10 September) kans om ’n uitvoerbare herstelplan rakende die beweerde storting van onbehandelde…
8 September 2026
AfriForum versoek antwoorde van die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit oor dié metro se omstrede nuwe tarief op water wat deur private…
27 Augustus 2026
AfriForum het in ’n skrywe aan president Cyril Ramaphosa hom versoek om ’n duidelike, meetbare uiteensetting te gee van wat…
19 Augustus 2026
AfriForum meen dat die land se waterprobleme nie verder afgemaak kan word as ’n geringe kwessie nie, veral nie nadat…
11 Augustus 2026
AfriForum skop vandag ’n splinternuwe herwinningsinisiatief af wat daarop gemik is om een plastiekbottel op ’n slag ’n kultuur van…
7 Augustus 2026
AfriForum waarsku dat Wetsontwerp op Gas, sou dit in sy huidige formaat geïmplementeer word, ’n verreikende impak op die land…
3 Augustus 2026
AfriForum gaan vandeesmaand omvattende toetse na die gehalte van bykans 160 gebiede se drink- en rioolwater doen om plaaslike regering…
30 Julie 2026
AfriForum hou vol dat die implementering van die Nasionale Waterwysigingswetsontwerp van 2026 in sy huidige vorm verreikende bykomende magte oor…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



