Veiligheid

Gemeenskapsveiligheid

Noodnommer: 063 639 7170

Raak betrokke

Om aan te sluit by jou naaste AfriForum-buurtwag of om ’n buurtwag in jou omgewing te stig, moet jy ’n bydraende lid van AfriForum wees. Jou maandelikse bydrae stel ons in staat om uitrusting soos koeëlvaste baadjies, radio’s, flitse, ens. aan ons buurtwagte te verskaf en om hulle die nodige ondersteuning vanaf hoofkantoor te bied.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
This field is hidden when viewing the form

Mediaverklarings

26/03/2026
Daadwerklike implementering van Nasionale Landelike Veiligheidstrategie teen plaasaanvalle topprioriteit, sê AfriForum

Die implementering van die Nasionale Landelike Veiligheidstrategie (NLVS) en die fokus op verbeterde reaksietye en sigbare polisiëring is in beginsel…

18/03/2026
AfriForum se suidstreek nóg VOLK-skietinstrukteurs sterker

AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek ses nuwe Vrywillige Opleidingskorps (VOLK)-skietinstrukteurs in die suidstreek opgelewer. Die kursus…

18/03/2026
Motoriste móét vooruit beplan te midde van moontlike brandstoftekorte, maan AfriForum

AfriForum waarsku dat sekere vulstasies oor die land heen reeds brandstoftekorte ervaar weens die onlangse uitbreking van konflik in die…

17/03/2026
AfriForum911-reaksie-eenheid help om onwettige vuurwapen uit sirkulasie te verwyder

AfriForum911 se reaksie-eenheid in Bloemfontein het op 14 Maart vinnig opgetree ná ’n noodoproep oor ’n vrou wat vermoedelik met…

16/03/2026
AfriForum911-reaksie-eenheid help man met ernstige steekwond

Die AfriForum911-reaksie-eenheid het op 11 Maart ’n kardinale rol gespeel om ’n man, wat ’n ernstige steekwond opgedoen het, te…

11/03/2026
Veediefstalstatistiek gee skewe beeld van werklike omvang van probleem

AfriForum bevraagteken die akkuraatheid van die veediefstalstatistiek wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) onlangs vir die derde kwartaal van 2025/2026 vrygestel…