Veiligheid

Gemeenskapsveiligheid

Noodnommer: 063 639 7170

Donasies

Jy kan AfriForum se werk steun deur ’n donasie te maak aan ons Veiligheidsfonds. Hierdie fondse word aangewend om veiligheid in stedelike sowel as landelike gebiede te bevorder, vrywilligers op te lei en toe te rus en ons veiligheidstrukture uit te brei en te versterk.