#OnsSalSelf
Plaaslike regering
Plaaslikeregeringsake fokus op die plaaslike regeringsvlak – daardie vlak van regering wat naaste aan die mense gesetel is en landwyd uit 257 munisipaliteite bestaan. Die land is in nege provinsies verdeel en hierdie provinsies is op hul beurt in agt metro’s, 205 plaaslike en 44 distriksmunisipaliteite verdeel. Hierdie 257 munisipaliteite word dus onder die sambreel van plaaslike regering vervat.

Plaaslike regering verwys na munisipale strukture in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir basiese dienslewering soos water, elektrisiteit, sanitasie en infrastruktuur. AfriForum beklemtoon egter dat baie van hierdie instellings nie effektief funksioneer nie, wat lei tot swak dienslewering en die verval van gemeenskappe. AfriForum glo dat plaaslike gemeenskappe ’n meer aktiewe rol moet speel deur self projekte aan te pak, druk op owerhede toe te pas en groter selfstandigheid na te streef. In hierdie konteks word plaaslike regering dus nie net gesien as ’n formele regeringsvlak nie, maar ook as ’n ruimte waar burgers self verantwoordelikheid neem om hul omgewing te verbeter.
Eskom/Nersa
7 September 2026
AfriForum sal Eskom se aansoek om ’n gemiddelde elektrisiteitstariefverhoging van ongeveer 8,8% vir 2027/28 teenstaan en formele kommentaar by die…
16 Julie 2026
AfriForum se hofaansoek om die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) te dwing om redes te gee vir sy besluit om…
9 Julie 2026
Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener, Eskom, is bekend vir korrupsie, wanbesteding van fondse, tenderongerymdhede, vervalle infrastruktuur en swak bestuur. Die kragreus…
26 Junie 2026
AfriForum het aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria gedoen vir ’n dringende hofbevel teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA)….
12 Mei 2026
AfriForum het met regstappe begin teen die Merafong Plaaslike Munisipaliteit, Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) oor die…
12 Maart 2026
Klankgreep: Dalena Beyers (Afrikaans) Klankgreep: Dalena Beyers (Engels) AfriForum eis in ’n brief wat vandag aan die Nasionale Energiereguleerder van…
22 Desember 2025
Die Hooggeregshof in Pretoria het gister Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se poging om die kragvoorsiener se…
11 November 2025
Die Mineraleraad van Suid-Afrika het gister (10 November) ’n aansoek ingedien om saam met AfriForum toe te tree as party…
7 Oktober 2025
AfriForum het vandag (7 Oktober 2025) die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en Eskom se plan om ’n geheime skikking…
5 September 2025
Deur Dalena Beyers, AfriForum-raadgewer vir Plaaslikeregeringsake Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) is so gereeld in die nuus…
Mediaverklarings
30 September 2026
AfriForum het kommentaar by die Departement van Elektrisiteit en Energie ingedien op die Hersiene Elektrisiteitsprysbeleid wat die regering se raamwerk…
7 September 2026
AfriForum sal Eskom se aansoek om ’n gemiddelde elektrisiteitstariefverhoging van ongeveer 8,8% vir 2027/28 teenstaan en formele kommentaar by die…
4 September 2026
AfriForum eis dat die Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) ’n verduideliking asook ’n regstelling…
27 Augustus 2026
Die grootte van ’n munisipaliteit bepaal nie of inwoners betroubare dienslewering ontvang nie. Goeie bestuur, bevoegde amptenare, behoorlike finansiële beheer…
20 Augustus 2026
’n Futiele plan. Dít is hoe AfriForum Vrydag die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se plan vir die implementering van…
18 Augustus 2026
Die bygewerkte kragtariefbeleid sal weinig meer werd wees as die papier waarop dit geskryf is indien die Nasionale Energiereguleerder van…
17 Augustus 2026
Eskom se onsuksesvolle pogings om die registrasie van kleinskaalse sonkraginstallasies te laat afdwing, moes as waarskuwing gedien het teen die…
3 Augustus 2026
AfriForum waarsku dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se pogings om die land se kragverspreidingskrisis in sukkelende munisipaliteite met…
30 Julie 2026
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit mag nie voortgaan met die verkoop of langtermyn verhuring van 153 munisipale eiendomme nie, aldus ’n…
16 Julie 2026
AfriForum se hofaansoek om die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) te dwing om redes te gee vir sy besluit om…
16 Julie 2026
AfriForum is toenemend bekommerd dat munisipaliteite wat finansieel in die knyp is hulle tot sonkraggebruikers wend as ’n nuwe bron…
9 Julie 2026
AfriForum verwelkom die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit se aankondiging dat hy ’n artikel 78-proses ingevolge die Wet op Plaaslike Regering:…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



